Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Press release: Stellenbosch Craft Drinks Festival – 7 October 2023

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-18

Stellenbosch Craft Drinks Festival returns to the annual events calendar on 7 October 2023 in the scenic Jan Marais Nature Reserve.

Press release: She/Her, Endler prestige concert series

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-18

In their programme She/Her, clarinettist Maria du Toit and pianist Vera Kooper perform music by female composers of various nationalities, eras and musical styles. / In hul program She/Her voer klarinetspeler Maria du Toit en pianis Vera Kooper musiek deur vroulike komponiste van verskeie nasionaliteite, eras en musiekstyle, uit. 

Kaapstad is beslis gereed om te rock! We will rock you!

Maryke Roberts Musiek 2023-05-16

"Dis ’n musiekblyspel met ’n baie interessante – en relevante – storielyn wat verweef is rondom 24 van Queen se gewildste treffers."

Beau is afraid: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2023-05-16

"Berei jou dus voor op ’n onthutsende ervaring wat min mense tot die einde sal laat deursit. Sommige mag dit as die grootste meesterstuk van die jaar beskou. Ander mag uitroep: 'Wat de hel?'"

Kruie en speserye: toorgoed vir ’n nuwe begin

Karen Hart Kos en wyn 2023-05-15

"Wanneer jy nou eers jou flessie toorgoed byderhand het, kan jy lostrek en die lekkerste geregte skep. Begin sommer met hierdie een."

Press release: New York at your fingertips 

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-12

There is a dream of performing in New York City. The bustling metropolis is home to some of the world’s most prestigious concert halls and music venues, and to grace one of these stages would be a true accomplishment.

Press release: Conductor Benjamin Zander and Boston Philharmonic Youth Orchestra to tour South Africa

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-12

In June, this 120-member orchestra of talented musicians ranging from age 12 to 21, led by its co-founder and guiding force Benjamin Zander, embarks on a 19-day, multi-city tour, performing seven collaborative concerts in Pretoria, Soweto, Johannesburg, Cape Town and Makhanda.

 

Persverklaring: Liefdadigheid is die grootste wenner tydens Wie word ’n miljoenêr

LitNet Leefstyl 2023-05-12

Ses van die land se bekendstes op die kassie en oor die radiogolwe het Woensdagaand teen mekaar meegeding om seker te maak hul gekose liefdadigheidsorganisasie gaan by hul algemene kennis baat.

Persverklaring: Gespreksreeks fokus op Wellingtonners se passies

LitNet Leefstyl 2023-05-12

’n Nuwe gespreksreeks, "Dis my ding, Wellington", word van stapel gestuur by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Dit sal die kollig op Wellingtonners se passies en projekte plaas en hulle die kans gee om te gesels oor die kreatiewe idees, hartsgoed of stokperdjies waarmee hulle hulself besig hou.

Persverklaring: Die Voetspore-span reis na die oorsprong van die Zambezi

LitNet kykNET Portaal 2023-05-12

In Voetspore: Zambezi reis die span onder leiding van Johan Badenhorst noord vanaf Suid-Afrika na die oorsprong van die magtige Zambezi.

Oorsig: ’n hartverwarmende derde Suid-Afrikaanse kinderliteratuurfees

Magdel Vorster Kinderboeke 2023-05-11

"Darryl David en sy span gooi die net wyd. Om die gonswoord van die tye te gebruik: Dis ’n inklusiewe fees."

My fellow South Africans: ’n teaterresensie

Susan Booyens Teater 2023-05-10

"Die aand uit is strate goedkoper as ’n terapiesessie en werklik vermaaklik, en boonop ondersteun jy plaaslike kunstenaars."

Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk

Maryke Roberts, Gideon Lombard Teater 2023-05-10

"Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium."

Suidoosterfees 2023, ’n oorsig: "Fees vir almal" gedenk 20 jaar met meesterlike aanbiedinge

Maryke Roberts Suidoosterfees 2023-05-09

"Jonk en oud uit alle buurte en tale het die fees ondersteun. Sommige het by die kunsuitstallings en gratis vertonings gekuier, ander het een toneelstuk of dansprogram op die ander gekyk, ander het die Jakes Gerwel-gesprekke meegemaak met onderwerpe so wyd soos kan kom."

Persverklaring: Hier is die KKNK se Kanna-wenners vir 2023

LitNet KKNK 2023-05-08

Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel beoordeel is.

Darryl David on the SA Festival of Children’s Literature

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2023-05-04

"Tickets are R50. Children under 12 enter for free when accompanied by an adult. And if you are in another province, remember you can join our talks via Zoom."

Persverklaring: Cedwyn Joel groet Suidooster

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

In ’n hartroerende toneel moes Suidooster-kykers Woensdagaand afskeid neem van AB Samsodien (Cedwyn Joel), wat onverwags in die teenwoordigheid van sy vrou Mymoena (Jill Levenberg) gesterf het, ná hy Maandag deur ’n sluipmoordenaar geskiet is.

Press release: SA Festival of Children’s Literature

LitNet Books and writers 2023-05-03

The SA Festival of Children’s Literature takes place online from 5 tot 7 May 2023. Follow the link to register and to download the programme.

Persverklaring: Antoinette Kellerman te sien as Ouma Olive in hartroerende Moedersdagfliek

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

kykNET se speelfilm Ouma Olive die ongelooflike, wat spesiaal vir Moedersdag vervaardig is, gaan beslis die hartsnare roer. Dit word Saterdag 13 Mei 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Persverklaring: kykNET Silwerskermfees loods opwindende ontwikkelingsprojek vir minidokumentêre

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

Alle passievolle dokumentêrefilmmakers van môre wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.

Top