Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Ses redes om Dude! Wa’s my bakkie? te kyk
2023-07-11"Die show speel tot 15 July 2023. Ja, ôs wiet dat djy sieke mee redes norag het om warm aan te trek en Baxter Masambe in Rondebosch (gebruik die secured parking!) vanaand toe te kô. Hie’s ses redes om jou eie bakkie met familie en vrinne vol te maak ommie show te kô kyk."
Dude, wanneer gaan jy Bakkie kyk?
2023-07-11"Die play gannie vir jou huis toe stuur en laat voel jy moet beginne reg lewe nie. Dit kielie slegs jou maagspiere en gie virrie September-karakter die opportunity om die horrible incident in sy lewe te process. Dis tog hoe ôs as Suid-Afrikaners deal met alles. Met humor."
Persverklaring: Die Real Housewives van die Wynlande: Wat jy móét weet van die reünie-episodes | Press release: What you should know about Die Real Housewives van die Wynlande reunion episodes
2023-07-11Die finale twee episodes van Die Real Housewives van die Wynlande word op 13 en 20 Julie uitgesaai en soos gewoonlik is hierdie ’n reünie waar niemand gaan terughou nie.
Press release: South Africa’s Nicola Roos enthrals at solo art exhibition in Los Angeles
2023-07-10Several of her most compelling pieces are based on Yasuke, an African Samurai who becomes central to ruler Nobung’s inner circle and thus the first – and only – black Samurai in 16th century Japan.
Persverklaring: Klassique bring fenomenale soliste na Oudtshoorn
2023-07-10Vier Kaapstad Opera-soliste sorg vir ’n onvergeetlike hoogtepunt by die 14de Klein Karoo Klassique-musiekfees. Soprane Brittany Smith en Alida Scheepers deel die verhoog met tenoor Lukhanyo Moyake en bariton Conroy Scott, begelei deur José Dias op klavier.
A theatre review of Mercy by Zubayr Charles
2023-07-10"Kaashiefa has been diagnosed with dementia and after taking care of her for years, her children decide to have her admitted to an old age home, where her daily life becomes entangled with that of the nurse, Mercy Kilane’s."
Persverklaring: Program vir 14de Klein Karoo Klassique bied klassieke verskeidenheid
2023-07-07Dié viering van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 3 tot Sondag 6 Augustus in die Klein Karoo aangebied, met hope musiek deur ’n keur van Suid-Afrika se top klassieke musici.
Life & Times of Michael K: Bekroonde stuk sleur jou mee
2023-07-06"’n Mens sit in die teater in verwondering: Soms kyk jy na die groot marionet wat Michael K voorstel, hoe sy lyf aanmekaargesit is; hoe sy haaslip uitgekerf is. Soms verloor ek my in Carlo Daniels se toneelspel."
Persverklaring: Vyf jong skrywers gekeur vir NATi Jong Sterre
2023-07-06Dié jong stemme deurloop ’n uitgebreide opleidingsprogram waartydens hulle skryfwerk ontwikkel en afgerond word. Die verhoogtekste word dan omskep in professionele produksies wat in 2024 by die 21ste Suidoosterfees gaan debuteer.
Press release: July programme at The Drama Factory
2023-07-05There’s another great line-up of top-quality South African entertainment at The Drama Factory this month.
Persverklaring: Wie word ’n miljoenêr?-wenner is hittete ’n miljoen rand kwyt
2023-07-05In Woensdagaand se uitsending het Susan Booyens (55) slegs die tweede deelnemer geword sedert die afskop van die gewilde kykNET-vasvrareeks Wie word ’n miljoenêr? wat R500 000 met haar algemene kennis losgeslaan het.
Press release: Shakespeare’s popular romantic comedy keeps you warm this winter!
2023-07-05Shakespeare’s popular romantic comedy Twelfth Night will help warm up your winter! It will be performed for a limited run from 5 to 15 July at The Masque.
Persvrystelling: Dertien kunstenaars ondersoek “Ritme & skandering” in nuwe uitstalling op Wellington
2023-07-05Die uitstalling sluit ’n verskeidenheid werke van glas, keramiek, houtskool, fotografie, skilderye en etse deur plaaslike en internasionale kunstenaars in.
Minder ontwerpklem op menslike behoeftes, meer op planeet
2023-07-05"Decorex Kaapstad is pas in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum gehou en benewens die produkte wat aan die publiek beskikbaar is, bied dit ’n noodsaaklike geleentheid aan ontwerpers en handwerkers om hul produkte in die internasionale kollig te plaas."
Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop 2023 – Leefstyl
2023-07-05Verwag ’n volronde aanbod vir die hele gesin, van teater tot musiek, kunsvlyt, kosstalletjies, gesprekke, visuele kunste en, vir die lekkerbek tot fynproewer, iets vir die palet.
Freek Robinson ontvang Silwerskermfees-toekenning vir lewensbydrae as joernalis
2023-07-04"Dit was ’n adrenalien rush. Dit was ook die eerste keer dat mense wat onder apartheid uitgesluit was van die politiek, die kans gekry het om openlik en vry in die openbaar op TV oor hulle standpunte te redeneer."
Woza Albert! remains brilliant and sadly relevant
2023-07-04"One is supposed to see plays like Woza Albert! the way one does with Shakespeare, simply because they are brilliant. The scenes in this play ought not to be familiar anymore."
Should Paul from The bucket list be on yours?
2023-07-03"In a world where warmth and fuzziness à la Tuesdays with Morrie became our expectations of people living out their last in a stately way, it is important to be reminded that there are those, like Paul, who want to go kicking and screaming, dragging others with him."
Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop
2023-07-03"Swartwater handel oor die lewe van ’n nomadiese groep mense wat nooit behoort nie. Eers trek hulle agter hulle vee aan, dan word hulle deur wit base weggejaag van plase af en moet weer elders gaan bly."
Pieter Odendaal se Droomwerk bring postkoloniale denke na die hospitaal
2023-07-03"Tydens die era van modernisme en kolonisasie het Westerse medici geglo dat jy enige iets met ’n pil moet kan behandel. In die era van die postmodernisme en die bestuur van diskoerse om dekolonisering, word omgewingsfaktore deeglik in ag geneem."
