Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

artwords ‒ The grid that folds: I can’t go back because someone else lives there now

Maia Lehr-Sacks artwords 2023-11-01

Tell Me Nicely (Please), That You Are Leaving Again forms part of the group exhibition artwords on text and image at the Gallery at Glen Carlou. It can be viewed along with a selection of other works by Maia (Levan) Lehrer-Sacks until 5 November.

Persverklaring: Dis tyd vir die Klerksdorp Boekefees

LitNet Feeste 2023-11-01

Die fees skop op ’n hoë noot af op Vrydagaand 3 November met Dana Snyman wat van sy reisstories met Klerksdorpers kom deel.

artwords – "Text creates movement in stillness": A conversation between Kadie Salmon and Klara du Plessis

Kadie Salmon, Klara du Plessis artwords 2023-10-31

"Incipit. Scree. Explicit. was first exhibited at Artexte, the archive, research centre and residency programme already mentioned. It’s nice to think that it’s moved into a gallery space now, as part of the artwords exhibition at Glen Carlou – from a textual to a visual context."

artwords – Text as sound: A zigzag of theory and practice

Klara du Plessis artwords 2023-10-31

In the recording studio, text transforms into sound, and poetry is reshaped as voice. Klara du Plessis reflects on both the theoretical foundation and the making of a sound and video installation, Incipit. Scree. Explicit., produced with Kadie Salmon and on display at artwords (Gallery @ Glen Carlou).

Die nuwe TV-reeks Straat is ’n verrassing

Réney Warrington TV 2023-10-31

"Ná net een episode is ek nuuskierig om hierdie unieke karakters beter te leer ken. Niemand is wie hulle voorgee nie. Elke speler is perfek vir die rol gekies."

artwords – on memory and loss

Emma Willemse, Elrie Joubert, Laurel Holmes artwords 2023-10-30

The wildfire that tore across Table Mountain and on to UCT’s campus destroyed not only the physical archive of materials and records, but also aspects of historical memory. The object makes visible and tangible the loss of a library, representing not only UCT’s Jagger Library but also other archives, where materials and objects have been lost forever, and, in this case, where numbers (Dewey Decimal Classification) embody a larger set of meanings.

Persverklaring: ATKV deel van Worldplay on Paper by Mogale-fees 2023 | 3 November, Javett-UP

LitNet Feeste 2023-10-30

Woordkuns word inderdaad woord en kuns, maar dit is ook ’n geleentheid waar tien opwindende zines in A5-grootte bekendgestel word. Tien digters en tien beeldende kunstenaars/illustreerders het in pare saamgewerk om elkeen ’n unieke zine te skep, as’t ware klein, geïllustreerde digbundels.

Persverklaring: Woordtrofees-benoemings 2023

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-27

The nominations for this year’s Woordtrofees Awards have been released. The winners, who will receive a certificate and a financial prize, will be announced on 13 November at an awards ceremony to be held at Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch.

#Woordfees2023: ’n Kaleidoskoop van teaterervarings

Jeremeo Le Cordeur Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-27

"Welkom by die visuele kroniek van die Toyota US Woordfees 2023, waar die verhoog lewe gekry het en die weerklank van toejuigings deur die strate van Stellenbosch geklink het. Elke oomblik van hierdie optredes het stories en ervarings vasgevang wat ons na uiteenlopende wêrelde geneem het, oorvloeiend van boeiende narratiewe."

Die Karoo as universum: oor velddenke, |xam-Afrikaans, en die Boesman-universiteit | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Luan Staphorst Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-10-27

Luan Staphorst het op 23 September 2023 hierdie lesing gelewer by die Etienne van Heerden Veldsoirée te Cradock: "Die Karoo as universum: oor velddenke, |xam-Afrikaans, en die Boesman-universiteit".

Foto’s en video’s: WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie

Naomi Bruwer Leefstyl 2023-10-26

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op 13 Oktober die amptelike bekendstelling gehou van die T-trajek, wat slegs aanlyn beskikbaar is. Op dié luisterryke T-partytjie is gepraat oor hoe omvattend T bewerk is, hoe variëteite van Afrikaans deur die WAT hanteer word, en wat die toekomsvisie van die WAT is.

Borrel, borrel, vele stof tot nadenke by Woordfees | Toyota US Woordfees 2023

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-26

"Die pas afgelope Toyota US Woordfees met sy feestema 'Borrel' het by tye die vreugde laat oorborrel, soms die bloed laat borrel van verontwaardiging en woede en op ligter tye bloot die borrels in jou vonkelwyn gesit."

Persverklaring: Jong dramaturge steel die kollig by New Voices in Kaapstad

LitNet Suidoosterfees 2023-10-26

New Voices, die jaarlikse samewerkingsprojek tussen Suidoosterfees (SOF) en Artscape, is nou te sien by Artcape se Arena in Kaapstad.

Persverklaring: Eerste Teksmark vir Johannesburg in November

LitNet KKNK 2023-10-26

Teksmark Joburg is ’n KKNK-projek, moontlik gemaak deur NATi, ondersteun deur die Foxwood-teater, ATKV en Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Feesteforum.

Suksesse, uitdagings en beproewinge in die Suid-Afrikaanse landbou | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christo van der Rheede Menings 2023-10-25

"Suid-Afrika se landbousektor is grootliks uitvoergerig. In kwartaal een van 2023 het Suid-Afrika se totale uitvoer van landbouprodukte $2,8 miljard bedra, 4,0% hoër as die $2,7 miljard in kwartaal vier van 2022."

Triumphs, trials and tribulations of South African agriculture | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christo van der Rheede Menings 2023-10-25

"South Africa’s agricultural sector is largely export-orientated. In quarter one of 2023, South Africa’s total agricultural product exports amounted to US$2,8 billion, up by 4,0% from US$2,7 billion in quarter four of 2022."

LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 1)

Paul Kammies Slypskole 2023-10-25

"Op papie’ issi storie van ses gevangenes intriguing, die typa storie wat jy sal dink isse drama type. Ongelukkig, issie vehaal nie so eenvoudig’ie – die question van vryheid, die notions van wat normaal is, die strategy van survival, alles is inni microcosm vanni tronk geplace." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van Ontelbare 48 (weergawe 1)

Jeani Heyns Slypskole 2023-10-25

"In ’n tyd waarin die relevansie van teater soms vraagtekens trek, bied Die ontelbare ’n verfrissende alternatief." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van Boesak (weergawe 1)

Candice Jantjies Slypskole 2023-10-25

"Dit staan kunstenaars vry om die kritiek te gebruik om hul werk te verbeter, maar om tweespraak te maak, wil ek sê dit is húl plig teenoor die teaterganger om sonder sentimentaliteit – soos die resensent ook maar moet doen – te gaan besin en juis dit te doen." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van The promise (weergawe 1)

Olga Leonard Slypskole 2023-10-25

"Salome se swye word byna die hardste stem op die verhoog. In haar alomteenwoordigheid lê die konstante herinnering van gebroke beloftes." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

Top