Uitnodiging: Boom, Bomer, Boomste | Breytenbach-galery, 17 Februarie 2024

  • 0

Uitnodiging: Boom Bomer Boomste (Grond 3)

Jaarliks bied die Breytenbach Galery ’n Grond-uitstalling aan. Hierdie idee is geïnspireer deur Ampie Coetzee se boek, ’n Hele os vir ’n ou broodmes, wat in 2020 verskyn het. Hierin teken Coetzee die geskiedenis van grond in Suid-Afrika aan via die letterkunde, beginnende met die dagboeke van Jan van Riebeeck, plaasromans ensomeer.
 
Boom Bomer Boomste fokus hierdie keer op die bome en die ondergrondse kommunikasie tussen die bome en ander plante en swamme.

met Varenka Paschke, Gustav Bester, Estelle Marais, Johan Swart, Nanette Ranger, Heinz Modler, Susan Grundling, Jacques Dhont, Sharle Matthews, Zonia Scheffer, Susan Bloemhof, Desirée Malan, Estelle Louw, Zach Mukwira en Kobus Coetzee

Openingspreker: Dave Pepler

Opening: Saterdag 17 Februarie om 11:00

RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za / WhatsApp 083 415 0002

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top