Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Press release: Luna Paige shares the stage with the Zolani Youth Choir in her show Saam (all)een at Toyota US Woordfees 2023
2023-10-05The highlight of the show promises to be the long-awaited collaboration between Luna Paige, composer and choir arranger Franco Prinsloo and the Zolani Youth Choir. Paige met the choir leader, Mr Odwa Mvunga, many years ago. After meeting and sharing the stage with Franco Prinsloo at Woordfees 2022, and reconnecting with the Zolani Youth Choir at the Montagu Art Deco Festival earlier this year (2023), she decided the time was right to invite this community youth choir to join her on stage.
Mirakel: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-10-04"Dawid Minnaar as Danté du Pré het dit reggekry om ’n verskeidenheid emosies by die gehoor te ontlok: Hy het ons laat lag, huil, kommer en nadink oor die lewe. Wat anders is ’n tragedie se doel as katarsis?"
Die Kaappunters by die Toyota US Woordfees 2023: "Ons sing oor versoening," vertel Riku Lätti
2023-10-04"Die Kaappunters is protesmusiek, maar dit is ook bedoel om protesmusiek te wees op so ’n manier dat dit eintlik vermaaklik (ook) moet wees. Met die Kaappunters wil ons eerlik praat met mekaar, want dit is deur hierdie stilte waar die bose mense die oorhand kry en mense vyandig maak, in die naam van die Afrikaner, die sogenaamde wit Afrikaner, teen die res van die land. Dit is nie wat ons wil hê nie. Ons is groter, ons is saam met die res van Suid-Afrika."
The Great Train Race lok meer as fotograwe
2023-10-03"My seuns het ’n ding vir ou motors, so die Heidelberg Great Train Race is vir hulle paradys op aarde. Dit is net klein David wat in my arms spring en skree toe die ou lokomotief soos ’n draak stoom blaas."
Hans steek die Rubicon oor: ’n filmresensie
2023-10-03"Jare lange ervaring en opgeboude kennis word opsy geskuif oor ’n oom nie ’n slimfoon kan werk nie, of ’n tannie gehoorapparate nodig het. Ons ontneem hulle van hul waarde, maar beroof onsself van ’n kans om te leer. Ons het werk om te doen." Lees Réney Warrington se resensie van hierdie film wat ook by die Toyota US Woordfees 2023 vertoon word.
Bygewerkte, chronologiese program | Die EasyEquities-skrywersfees | 9–14 Oktober 2023 | Toyota US Woordfees
2023-10-03Enkele wysigings het plaasgevind. Laai die bygewerkte en chronologiese program van vanjaar se EasyEquities-skrywersfees by die Toyota US Woordfees 2023 hier af.
Dude! Wa’s my phone? by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeremeo Le Cordeur
2023-10-03"Dude! Wa’s my phone? ondersoek die moderne verskynsel van selfoonverslawing en die temas van tegnologie-afhanklikheid, vriendskap en die impak van digitale toestelle op ons lewens."
Persverklaring: Odendaal se Droomwerk by Aardklop, Woordfees te sien
2023-10-02Droomwerk speel van 3 tot 6 Oktober by Momentum Beleggings Aardklop by Potch Girls’ High. Hierna volg ’n speelvak by Toyota US Woordfees by Rhenish Girls’ High van 11 tot 15 Oktober, en kaartjies kan op Quicket aangekoop word.
Persverklaring: KKNK en Oudtshoorn skitter met Wes-Kaapse erkenning
2023-10-02Drie Kuns- en Kultuurtoekennings van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport is Dinsdagaand 26 September aan die KKNK oorhandig. Hierdie toekennings erken jaarliks uitnemende bydraes tot die kunste, kultuur, erfnis, taal, biblioteke, argiewe, museums en geografiese name en is in 2023 vir die 21ste keer by die Kunstekaap-teatersentrum in Kaapstad oorhandig.
artwords – Omstrede terrein: drie skilders
2023-10-01Die twee olieskilderye op doek, Bellini, skilder, Herr S en Swart & pienk dispuut, asook nog vier ander werke van Ingrid Winterbach, vorm deel van die groepuitstalling artwords by die Glen Carlou Galery, waar dit besigtig kan word tot 5 November.
Refleksie
2023-09-28Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Valda Jansen se dialoog Refleksie vertolk Jill Levenberg en Lindzay Naidoo die rolle. Sandra Temmingh was in die regisseurstoel.
Persverklaring: André Schwartz se Any Dream will Do – My pad met Webber op pad na feeste
2023-09-28André Schwartz se vertoning Any Dream will Do – My pad met Webber word op 3 en 4 Oktober by Momentum Beleggings Aardklop aangebied en op 10 en 13 Oktober by Toyota US Woordfees.
’n Ode aan die Orde van die Windpomp
2023-09-28"Vanjaar was die ontvanger Cradock se eie Clinton V du Plessis, ’n digter wat woorde met ’n skoffel en ’n graaf omdolwe en uitspit, ’n fyn waarnemer van sy eie lewe en die lewe rondom hom."
We need to talk
2023-09-28Sihle Khumalo says conversation is important. We need to talk about the difficult things, the hard things, the things that make us uncomfortable. Freek Robinson starts the conversation.
Fotoblad: kykNET-Rapport-boekpryse 2023
2023-09-28Die gala-aand van die kykNET-Rapport-boekpryse het op Saterdagaand 23 September 2023 by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad plaasgevind. Hier is foto’s van die geleentheid.
OmmiGhellie met Frazer Barry terug vir ’n tweede seisoen
2023-09-28Ons stories. Ons volkskatte. Ons erfenis. Dít is waaroor dit vir Frazer Barry in OmmiGhellie gaan, wat na kykNET&kie terugkeer vir ’n tweede seisoen op 6 Oktober.
Tuis, ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2023-09-28"Ek dink mense gaan die produksie geniet. Dit het baie lag en baie byt. [Dit] het ook ’n fantastiese rolverdeling. Amanda Strydom, Wessel Pretorius, Crystal-Donna Roberts, Carlo Daniels en Veronique Jephtas."
’n Soirée saam met my suster
2023-09-28"Vir kop oopskiet. Vir dapper dink. Ter wille van oorlewing. Almal welkom."
Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2023-09-27"Vir my voel dit soos om animasie te kyk wat lewend word. Dis werklik iets wat mens net in die teater kan ervaar."
Hoe verklaar jy dit? Met Jana Marx en Stefaans Coetzee by Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-09-27"Kultusgedrag kan sy kop uitsteek in vriendekringe en selfs by die werk. Ná Devilsdorp het ek ontsettend baie vrae gekry van mense wat wonder oor die gevaartekens – hoe om te weet of jy reeds deel is van so ’n groep en ook hoe om mense te help wat daarin vasgevang is."
