Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Trek vir daai blik tuna ’n feesrokkie aan

Karen Hart Kos en wyn 2023-11-15

"Hierdie jaar, het ek besluit, trek ek vir November ’n feesrokkie aan. Ek neem ’n eenvoudige blikkie tuna en maak daarvan ’n feestelike dis wat selfs op die Kerstafel nie sal afsteek nie. En ek lag saam met my pa al die vrese weg vir die hartseertyd wat voorlê – ’n 24ste Kersfees sonder hom en ’n eerste sonder my ma."

Onsigbaar

Bettina Wyngaard LitNetKanaal op YouTube 2023-11-14

Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Bettina Wyngaard se dialoog Onsigbaar vertolk Robert Hindley en Miché van Wyk die rolle. Nicole Holm was in die regisseurstoel.

Lank lewe Madibaland@Bookbedonnerd!

Johann Rossouw Feeste 2023-11-13

"Darryl is die geliefde gesig van die fees wat dit jaar ná jaar meer met idees, improvisasie en liefde as met geld deurvoer. Enigiemand wat al ’n Bookbedonnerd meegemaak het, weet alles verloop nie altyd volgens plan nie, maar jy word altyd verras en verhef. Vanjaar se 16de Bookbedonnerd van 1 tot 4 November was geen uitsondering nie."

Persverklaring: Dertien nuwe teatertekste by eerste Teksmark Joburg voorgelê

LitNet KKNK 2023-11-13

Skrywers kry tydens dié projek ’n geleentheid om oor hul teks-idee vir ’n teaterproduksie te gesels en dit aan potensiële beleggers voor te lê.

Die Kaapse Vlakte-boekefees 2023: Diana Ferrus se indrukke

Diana Ferrus Feeste 2023-11-10

"Dit maak my opgewonde omdat dit ’n fees is waar mense nie hekgeld betaal of ver moet loop om in te kom nie. Die gemeenskap bly om die skool en vir besoekers is daar genoeg parkeerplek op die skoolterrein."

Madibaland@Bookbedonnerd 2023: ’n Dagreis ver is naby genoeg

Fanie Olivier Feeste 2023-11-10

"Maak ʼn plan; reël ʼn bussie. Richmond lê doer ver in die Haai Karoo, maar ʼn dagreis ver is naby genoeg as mens Boekbedonnerd is. Of wil word."

Die brug op kykNET: ’n onderhoud met die regisseur

Naomi Meyer, Frederick Louw kykNET Portaal 2023-11-10

"Die brug lyk dalk soos ’n werklikheids-TV-program oor ’n groep vreemdelinge wat ’n brug bou na ’n eiland met R1 miljoen op. Maar dit is eintlik ’n storie van vertroue."

Emo Adams se Safta nomination moes ’n wen gewies’t!

Tasneem Daniels Leefstyl 2023-11-09

"There and right there is daai die hele motivation vi hoekô ek stories virrie Kaapse audience skryf – ek wil daai feeling convey, dié wat die Adams broers soe effortlessly oo’dra narie audience, daai feeling waa djy met jou hele liggaam lag sonner om terug te hou en hoe hulle permission gie vi ôs om comfortable te wies in ôse velle."

Ses catch phrases uit Friends vi self-care

Tasneem Daniels Menings 2023-11-09

"Joey het obviously sy eie agenda gehad wanner hy daai vraag vra, maa om regularly met jouself in te check is always ’n good idea, en of course djy moet honestly vi jouself antwoo’d."

Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Sihle Khumalo LitNetKanaal op YouTube 2023-11-08

We should stop worrying about the names of towns and streets. We should, however, worry about South Africa becoming a failed state. In this lecture Sihle Khumalo urges South Africans to have difficult conversations, to move beyond their comfort zones. He does so while reflecting on his many travels throughout Africa.

The anatomy of reform | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Frans Rautenbach Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-11-08

"We all have to take ownership," says Frans Rautenbach, an advocate and the author of several books, the latest being Help yourself South Africa. In this lecture, delivered at the Etienne van Heerden Veldsoirée 2023, he highlights practical things that ordinary citizens can do to make South Africa work again.

Persverklaring: Ervaar Handel se Messias soos nog nooit vantevore

LitNet KKNK 2023-11-07

Die uitvoering van hierdie geliefde oratorium word deur die Mzansi Nasionale Filharmoniese Orkes, die KKNK en Klein Karoo Klassique ondersteun, en is op Vrydag 8 Desember om 18:00 by die Burgersentrum op Oudtshoorn te sien.

Persverklaring en uitnodiging: Mutton hour by Kaapstad Toneelhuis op 9 en 10 November 2023

LitNet Teater 2023-11-07

Mutton Hour bestaan uit kort sketse rondom lewensbelangrike sake: die liefde, verlies, krokodille en katte. Combining humour, musical interludes and kamishibai (Japanese illustrated storytelling) this show is for anyone who might need a whimsical re-introduction to the world of theatre.

Persverklaring: Kyk na Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"

LitNet Musiek 2023-11-03

Die skryf van die nuwe liedjie "Song vir Ma" is geïnspireer deur ’n gesprek om ’n laatnagvuurtjie in Patensie.

Die wêreld van Sagie | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Jan van Tonder Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-11-02

In hierdie lesing by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 praat Jan van Tonder oor die wêreld van Sagie en hy vertel hoe hy Sagie "ontmoet" het.

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

Theo Venter LitNetKanaal op YouTube 2023-11-02

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Theo Venter oor onder andere: die impak van verkiesing 2024; die begrip toekomsscenario’s; transdissiplinêre beginsels en ontwikkeling by universiteite, en so meer.

On land, constitutional law and social justice | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Tembeka Ngcukaitobi, Mphuthumi Ntabeni LitNetKanaal op YouTube 2023-11-02

This conversation on land, constitutional law and social justice took place at the Etienne van Heerden Veldsoirée 2023. Tembeka Ngcukaitobi is a member of the South African Law Reform Commission (SALRC) and an acting judge at the Land Claims Court.

Persverklaring: ’n Dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery

LitNet Boeke en skrywers 2023-11-02

Daar is Saterdag 4 November 2023 ’n dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery. Die bekroonde Woordkunstenaar Chris van Niekerk gaan gedigte van Breyten Breytenbach voorlees, terwyl luisteraars sy skilderye vir Oulap se Rooi maak (ook mos) mooi kan besigtig.

Persverklaring: Lize Beekman by Die Boer-teaterrestaurant

LitNet Musiek 2023-11-01

Lize Beekman tree vanjaar slegs op 4 en 5 November in die Kaap op. Hier is nog inligting.

Festival voor het Afrikaans 2023: Amanda Strydom sê "Afrikaans is springlewendig in al sy vorme"

Naomi Meyer, Amanda Strydom Feeste 2023-11-01

"Ek wil bevestig dat die Afrikaanse taal springlewendig is in al sy vorme – dat die brug tussen Nederlands en Afrikaans steeds sterk staan. Nederlands is die oermoeder van Afrikaans. Voeg daarby die talle tonge wat Afrikaans praat, soos die digter/rymkletser/sanger Frazer Barry en sy vrou Deniel wat ook by die Festival gaan optree."

Top