Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Persverklaring: Nuwe buitelugkonsertreeks by Century City

LitNet Musiek 2024-01-30

Kaapse musiekliefhebbers, bring julle familie en vriende en pak julle piekniekmandjies om saam met Die Heuwels Fantasties en Jitsvinger, die heel eerste ervaring van die Ratanga Park Sunset Concerts wat op Sondag 25 Februarie aangebied word, te vier.

Persverklaring: Storielied-reünie met Luna Paige en ’n 13-stuk-orkes

LitNet Musiek 2024-01-30

In aanloop tot die bekendstelling van Luna Paige se nuwe Afrikaanse album, wat in April vanjaar uitgereik word, bring Luna en medemusikante die gewilde produksie van haar Afrikaanse debuutalbum, Storielied (2012), weer na die verhoog.

’n Geogebaseerde blik op aardgesentreerde Karootekste | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Linda Roothman Etienne van Heerden Veldsoirée 2024-01-30

Wat het ’n hamerkopnes en breking gemeen? Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyser wat onlangs gepromoveer het oor die werk van Etienne van Heerden. In hierdie gesprek kyk sy na die invloed van die mens op die natuur, en gebruik Van Heerden se werk as ’n lens.

Persverklaring: Twee nuwe Afrikaanse vertalings van dramas uit Sesotho

LitNet Teater 2024-01-30

Chris Swanepoel het Senkatana deur S Machabe Mofokeng en Moshoeshoe en die sendelinge deur B Maralo Khaketla uit Sesotho in Afrikaans vertaal.

Improvisasie of ingeoefen: Jy gaan lekker lag vir Alan

Maryke Roberts Teater 2024-01-29

"Is dit nie juis hoekom Suid-Afrikaners altyd oorleef nie? Ons vermoë om oor alles te lag is dikwels ons redding."

Persverklaring: Program vir 28ste KKNK bied medisyne vir die siel

LitNet KKNK 2024-01-29

"By die KKNK wag daar van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart op Oudtshoorn voorwaar ’n kuur vir elke kwaal. Dié fees word in die Maart-skoolvakansie aangebied en eindig oor Paasnaweek. Dis ’n wegbreekkans vir die hele gesin met ’n program vir elkeen se smaak." Só sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK.

Om na stilte te luister: Bacchus Nel gesels oor sy nuwe album, Vaalrivier

Jannike Bergh, Bacchus Nel, Ronel Kellerman Musiek 2024-01-25

"Ek dink die term Afrikaanse musiek is ’n bietjie breed. Dit sluit álles in wat in Afrikaans gedoen word, waar ek voel mens moet so ’n bietjie meer onderskeid tref. Ek sê dit is musiek ín Afrikaans. En ek dink musiek in Afrikaans kan mos wêreldmusiek ook wees."

Dagbreekplekke wat regoor Afrika verrys

Duane L Herrmann Reis 2024-01-23

"Almal is oop vir alle mense. Die enigste vereiste om daar in te gaan is respek."

Linosnee: ’n persoonlike reis

Coert Mommsen Kuns 2024-01-22

"Linosnee as kunstegniek het sy voordele en nadele. Een voordeel is dat dit besonderse beelde en effekte kan gee. Om halftone te skep, is moeilik."

Persverklaring: Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie

LitNet Leefstyl 2024-01-19

RSG en die ATKV het verlede jaar altesame 141 inskrywings ontvang. Na die eerste ronde van beoordeling is 22 finalistekste gekies wat mentorskap ontvang het, voordat die laaste ronde van beoordeling plaasgevind het.

Ode aan die ui – Franse uiequiche

Karen Hart Kos en wyn 2024-01-16

"Uie, soos Neruda ook sê, is bestem vir die arm man se tafel. En in die baie lang en behoeftige Januariemaand was dit ’n uitkoms. Maar met hierdie eg Franse quiche word die ui tot koningskos verhef."

Ek gee op: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2024-01-16

"Die dialoog is skerp, en van die tonele, soos die een waar polisiebeamptes ondersoek instel, is surrealisties snaaks. Ek dink wel dit sou snaaksser en donkerder gewees het as Koegelenberg vrye teuels gehad het."

What Maestro by Bradley Cooper did not show

Rory Riordan Film 2024-01-10

"Bradley Cooper has made a grand movie – such a pity it’s the wrong one."

2024 se Golden Globes was rampspoedig

Leon van Nierop Leefstyl 2024-01-10

"Hoeveel keer het jy gaan koffie maak gedurende die uitsending?"

 

Press release | Persverklaring: Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston

LitNet Teater 2024-01-09

Performed in Afrikaans with English surtitles, this exciting drama is loosely based on Christopher Marlowe's Edward II of 1594. | Wat beteken dit om ’n kroon te dra en dan, hoe versoen jy as koning jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en kind?

Ses musical films wat ôse script geflip’t

Tasneem Daniels Teater 2023-12-22

"Dis actually musical theatre wat my inspire’t om ’n playwright te wôd. Oppie een kant as daa leqqa numbers innie show is met ’n leqqa beat, ’n leqqa cast en storie, is daai ekstra ticket geld wat djy betaal, die moeite wêd om daai feel-good feelings te experience wanner djy innie theatre sit."

Persverklaring: WOW Marlene!

LitNet Leefstyl 2023-12-21

Kunstekaap se uitvoerende hoof, Marlene le Roux, het Dinsdag, 19 Desember, ’n Women of Wonder (WOW)-toekenning ontvang by ’n glansryke gala-dinee by die President Hotel in Kaapstad.

Press release: Celebrate New Year’s Eve at The Baxter

LitNet Teater 2023-12-19

True to tradition, the season’s festivities will peak with the popular New Year’s Eve party held after the performances on 31 December 2023. Audiences will be treated to magnificent revelry, partying into the New Year with these well-loved Cape Town legends.

’n Kerssprokie ... met bobotie en geelrys

Karen Hart Kos en wyn 2023-12-19

"Op my Kerstafel skep ek ’n nuwe kossprokie – ’n lekker tradisionele feesmaal wat my sak pas en my nie gaan laat bloed sweet tot einde Januarie nie. Bobotie met geelrys en stoweperskes, omring deur bakkies met klapper, blatjang en sambal, miskien nog ’n lekker vars slaai – vir die koeligheid en die mooi."

Alice, Darling: ’n filmresensie

Liné Loff Film 2023-12-19

"Die film werp lig op die tipe komplekse emosionele mishandeling wat mense dikwels verskoon of ontken omdat die persoon hulle nog nooit fisiek aangerand het nie."

Top