Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Persverklaring: Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF), 5 tot 14 Julie, US Konservatorium, Stellenbosch
2024-06-05Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 5 tot 14 Julie in die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch plaas. Die gewilde aandkonserte kan in die Endlersaal bygewoon word.
Persverklaring: "Plakkaat oppe paal" – Frazer Barry se lied oor politici se leë beloftes
2024-05-28Met Frazer Barry se lied "Plakkaat oppe paal" hoop hy "die liedjie inspireer Suid-Afrikaners om nugter te dink oor die politieke bestel en hoe hulle hul stem kan gebruik om die politieke leiers verantwoordelik te hou."
Press release: Acclaimed college choir touches down in SA for countrywide tour
2024-05-28From 30 May – 14 June 2024, the acclaimed St Olaf Choir (USA), under the baton of its renowned conductor Anton Armstrong, will tour South Africa, with eight concerts and numerous choir collaborations and workshops in Pretoria, Johannesburg, Soweto, KZN and Cape Town. Composed of 75 mixed voices, the St Olaf Choir is hailed as one of the USA’s premier a cappella ensembles, renowned for its artistry and beauty of sound.
Press release: Pulitzer Prize nominee and captivating music for the Drama Factory in June
2024-05-27There’s captivating music and even a Pulitzer Prize-nominee for the June programme at The Drama Factory: "Love Letters is a wonderful, funny and moving play which was nominated for a Pulitzer Prize. Our music extravaganza this month includes Guitar Heroes with Mel Botes, celebrating the music of iconic guitar heroes. Also don’t miss Franky Jones’ beautiful tribute to legendary singer Edith Piaf in Edith Piaf, the untold story."
The accordion and famo music in South Africa: an interview with RKM, The Accordion Guy
2024-05-22"The reason behind my accordion playing is solely based on my love for sounds and music in general; it gives me an outlet to express myself, and it gets me into a realm/space I can’t explain in words, but which brings peace and excitement to my heart."
Persverklaring: Klassiek Boer | 7 en 8 Junie 2024 by Die Boer
2024-05-17Twee aande van geliefde liedere by Die Boer in Durbanville: Kom luister na A night at the musical op 7 Junie en Opera op die silwerdoek op 8 Junie, met Elna van der Merwe, Zanne Stapelberg, Niël Rademan en Corneil Muller.
Persverklaring: Lux et Umbra deur die Vox Chamber Choir
2024-05-15Die bekroonde Vox Chamber Choir, onder leiding van die komponis-dirigent Franco Prinsloo, gaan koorliefhebbers bekoor met hul transendente konsert Lux et Umbra | Umbra et Lux (Lig en skadu | Skadu en lig), op Sondag, 9 Junie 2024 om 15:00 by die Nazareth House-kapel, Pretoria.
Press release: Endler Concert Series presents Voces Cordis, conducted by André van der Merwe | Endler Hall, 24 May 2024
2024-05-14The choir ensemble Voces Cordis comprises 75 talented and dedicated young adults from all over the Western Cape who share a passion for choral music and singing. Under the direction of the acclaimed choral conductor André van der Merwe, the choir will return to Stellenbosch for its first gala performance of 2024 on Friday, 24 May as part of the Endler Concert Series.
Die soet smaak van mondigwording
2024-05-08"Elke kleur, elke kultuur, elke ouderdom is daar. Hulle is in poniesterte en toetoes; in rolstoele en met krukke. Daar is blink rokke en hoë hakke; daar is sweetpakbroeke en bont tekkies; daar is linnebroeke met dik witsool-seilskoene. Die gemene deler is die kunste; maar belangriker nog, die kunste in Afrikaans."
Persverklaring | Unieke klavieraand in Endler: ’n onderhoud met Gerhard Joubert en Brathew van Schalkwyk
2024-05-03’n Unieke en opwindende konsert wag op liefhebbers van goeie klaviermusiek in die Endlersaal in Stellenbosch op 10 Mei: Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), gesamentlike wenners van die 2023 Unisa Nasionale Klavierkompetisie, deel die program. Liza Joubert het met hulle gesels.
Suidoosterfees 2024: Lipkap – ’n onderhoud met Frazer Barry
2024-04-24"Die Khoekhoegowab-taal in die produksie word voorgehou as ’n ervaring in plaas van ’n verduideliking. Die taal se klanke is geweldig kompleks en ons het Jan van Riebeeck se 'mis-vat' van die Khoi-Khoi-klanke as voorbeeld."
Wêreldtrekklavierdag: ’n onderhoud met Leon Albert Oosthuizen
2024-04-22"Dit is min dat ons breë Suid-Afrikaanse trekklaviererfenis belig word. Paul Simon het met sy Graceland-album in 1986 sommige aspekte van die Sotho’s se famo-trekklavierstyl vasgevang. Johnny Clegg het ook dikwels die konsertina in ’n tradisionele Zoeloe-styl gespeel tydens sy optredes. Boeremusiek en klassieke musiek word ook nooit by dieselfde geleentheid gehoor nie."
Suidoosterfees 2024: Burger King Konsert van Hoop – ’n onderhoud met Anna Davel
2024-04-18"Die Suidoosterfees is ’n fees vir almal, en eerlikwaar, hierdie is so ’n heerlike potpourri van style en klanke om na uit te sien. Pop, klassiek, Afrikamusiek, ghoema, power ballads, Ierse musiek, Hongaars, so kan ek aangaan ..."
The impresario at the Artscape Arena: an interview
2024-04-10"Opera is always important, no matter where you find yourself."
Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie: ’n onderhoud met Pieter Grobler
2024-04-05"[O]ns konserte bied iets vir almal. Klavier-nerds is egter beslis die teikenmark!"
Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie
2024-04-02Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium, wat sedert 2006 tweejaarliks by die Universiteit Stellenbosch plaasvind, bring die voorste klavieronderwysers en studente bymekaar vir ’n fees van lesings, openbare meesterklasse en konserte.
Vyf vrae aan Albert de Vos oor Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke by die KKNK
2024-03-19"Dit is presies 10 jaar gelede in Maart 2014 dat Hennie Aucamp oorlede is, en ek reken dit is goed om sy skryfwerk nou met ’n produksie soos dié te vereer."
Persverklaring: Suidoosterfees 21 – hutspot van eg Kaapse musiek en stories
2024-03-18Kaapstad is reeds vir 21 jaar die Suidoosterfees se tuiste, en die fees vier sy mondigwording van 26 April tot 1 Mei by Artscape in die hart van die Moederstad. Stories, mites en die geskiedenis van die Kaap word met musiek en komedie vermeng op vanjaar se NATi Musiekteaterprogram, en feesgangers kan hulle verlustig in ’n kreatiewe herverbeelding van die stad se geskiedenis.
Sting se woorde en musiek, aangebied deur John Ellis en James Stewart: 'n resensie
2024-03-18"Dit is weer die vroeë tagtigs. Ek is ’n kaalvoet hoërskoolmeisiekind. Musiek is ons wat op afgeleë dorpe bly se lewenslyn, met die groot wêreld daarbuite. Saterdagaande luister ons vir die trefferparade voor ons gaan sokkie in die skoolsaal. Sondagmiddag maak ons mixed tapes vir mekaar en die klankbaan van ons tienerlewens is met Sting se liedjies deurspek."
Persverklaring: US-koor vier Fick se 80ste
2024-03-15Ter viering van die lewensbydrae en werk van die ikoniese koordirigent Acáma Fick, tree die Universiteitskoor Stellenbosch (US-koor), die Accelerando-koor van die Hoër Meisieskool Bloemhof (HM Bloemhof) en die Cape Town Camerata in 'n spesiale konsert op. Die Acáma Fick 80th Birthday Celebration-konsert vind op 24 April om 19:00 in die Endlersaal op Stellenbosch plaas.
