Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Persverklaring: Die klawers dans binnekort by Klassique op Oudtshoorn
2023-07-25Van die mooiste melodieë in klavierliteratuur, virtuose stelle variasies uit die Barok, tot die tydlose skoonheid van musiek deur legendariese komponiste en unieke kombinasies. Dít alles wag van 3 tot 6 Augustus op klavierliefhebbers by dié winterfees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn.
Persverklaring: NALN 50 | Met 'n pouveer in die hoed: Klinkklaar vier nege vrouedigters op Vrouedag
2023-07-24Toonsettings deur Joanita Erasmus-Alt met voorlesings en gesprek deur Karen de Wet vier die poësie van Sheila Cussons, Joan Hambidge, Ingrid Jonker, Antjie Krog, Bibi Slippers, Elisabeth Eybers, Heilna du Plooy, Petra Müller en Wilma Stockenström.
Bittereinder se laaste maal: ’n onderhoud met Jaco van der Merwe, woordkunstenaar en kultuurbewaarder
2023-07-21Jannike Bergh gesels met Jaco van der Merwe oor Bittereinder se laaste optrede, sy betrokkenheid by Woordfees vanjaar en musikale samewerkings om na uit te sien. Hulle gesels ook oor die kreatiewe proses, oor om te skep en om te rou. “The journey is the destination,” soos hy sê.
Press release: Groundbreaking Solo Symphony Concert at Solo Studios | 20 August | Riebeek-Kasteel
2023-07-20History will be made in many respects when the sounds of newly commissioned music specially composed for Solo Symphony fill the NG Church building in Riebeek-Kasteel on 20 August 2023. For the first time – with Solo Studios 2023 – a full symphony orchestra (the Winelands Philharmonic Orchestra) and the local Steelband, which has become an institution over the last 25 years for performing at events, will be played in this building.
Wen kaartjies na die Theuns Jordaan Tribute-konsert in Kaapstad
2023-07-20Die Theuns Jordaan Tribute-konsert word vroeg in 2024, op Saterdag 6 Januarie vanaf 19h00 by die DHL Stadion in Kaapstad aangebied. LitNet gee 3 x 2 kaartjies weg na hierdie konsert.
Persverklaring: Ervaar meer as klassieke musiek by Klassique
2023-07-20Vanjaar se feesprogram, aangebied in die Klein Karoo van Donderdag 3 tot Sondag 6 Augustus, vervleg ’n reeks ervarings met musiek deur van Suid-Afrika se voorste klassieke musici, wat nie net geleenthede bied om die kunstenaars te leer ken nie, maar ook boekgesprekke, kunsuitstallings, ’n historiese wandeltoer en heerlike kos- en wynervarings insluit.
Jannie se Oppiekitaar vir oud en jonk
2023-07-18"Oppiekitaar is ’n konsert vir oud en jonk, enigiemand wat lief is vir Afrikaanse woordkuns en vindingryke harmonieë."
Persverklaring: Phantom of the Opera met Zorada Temmingh | 6 Aug | Aardklop Aubade en Afrikaanse Hoër Seunskool
2023-07-17Aardklop Aubade is reeds gevestig as 'n tuiste vir die bevordering van Suid-Afrikaanse klassieke musiek. Ons skep met trots 'n platform vir musici om voor gehore in die Jakarandastad op te tree.
Press release: SICMF ends on a high note | Persverklaring: SIKMF eindig op ’n hoë noot
2023-07-13The final concert of the SICMF ended on a high note with its first ever woman conductor, Rebecca Tong, directing one of the most spirited performances ever to have been heard from an orchestra in South Africa. | Die fees se eerste vrouedirigent, Rebecca Tong, het gesorg vir een van die mees opwindende uitvoerings wat nog deur ’n orkes in Suid-Afrika aangebied is.
Press release: Entries close soon for emerging SA composers | Persverklaring: Inskrywings sluit binnekort vir opkomende SA komponiste
2023-07-13The South African Composers’ Symposium and The Songmakers’ Guild have announced a collaborative composition competition intended to discover and showcase emerging composers in South Africa. | Die Suid-Afrikaanse Komponistesimposium en Die Liedmakersgilde het ’n komposisiekompetisie geloods wat poog om opkomende komponiste in Suid-Afrika te ontgin en hul werk ten toon te stel.
Persverklaring: Program vir 14de Klein Karoo Klassique bied klassieke verskeidenheid
2023-07-07Dié viering van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 3 tot Sondag 6 Augustus in die Klein Karoo aangebied, met hope musiek deur ’n keur van Suid-Afrika se top klassieke musici.
An interview with Nina Schumann
2023-06-27What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.
Persverklaring: Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) se Feesorkes bied ’n gratis konsert aan by die Silvertown Ouditorium in Athlone.
2023-06-27Vanjaar bied die Feesorkes van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees ’n gratis konsert vir die inwoners van Athlone en omgewing aan. Die konsert vind op Sondag 9 Julie om 12:00 die middag in die Silverton Ouditorium plaas.
Laat die Boston Filharmoniese Jeugorkes jou meevoer
2023-06-21"Daar is altesaam sewe konserte op die orkes se SA-toer en hulle voer twee reusagtige orkeswerke op: Richard Strauss se 'Ein Heldenleben' en ’n werk wat min gehoor word, die massiewe Simfonie No 2 C Mineur 'Resurrection' van Gustav Mahler."
Persverklaring: Vroue word gevier by SIKMF 2023
2023-06-13Die gewilde Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 30 Junie tot 9 Julie plaas. Hierdie jaar is daar ’n spesiale fokus op vrouemusikante.
Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees stel eklektiese program bekend
2023-06-06Met meer as 250 deelnemers wat reeds ingeskryf het, beloof die 2023 SIKMF 10 dae van magiese musiekmaak vir die deelnemers en die fakulteit.
Klokke vir die eeue
2023-06-05"Minder bekend is die rol wat Mike Oldfield en The Manor in Branson se fenomenale suksesverhaal sou speel. Sonder Oldfield was daar moontlik nie ’n sir Richard plus ’n Virgin-dit of Virgin-dat nie."
Valiant van die Woordmakersvallei
2023-05-25"Dis Valiant se eerste album in byna agt jaar, die 17de sedert sy eerste, Die Mystic Boer, in 1995 uitgereik is. Vele spreekwoordelike sakke sout is in hierdie afgelope jare opgeëet."
Persverklaring: My Storie – Unplugged skop af by Vendôme Wynlandgoed in Paarl
2023-05-24Gaste wat My Storie - Unplugged bywoon, sal getrakteer word op ’n aand van akoestiese uitnemendheid terwyl hulle smul aan ’n fynproewerstapas (ingesluit in kaartjieprys).
Persverklaring: Werner van der Hoven se debuutliedjie laat die liefde en wyn vloei!
2023-05-18Sy eerste enkelsnit, “Wynland”, gaan nie net oor die streek se vrug self nie, maar is eerder ’n liefdeslied wat die mooi van liefwees beskryf.
