Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Press release: SICMF ends on a high note | Persverklaring: SIKMF eindig op ’n hoë noot
2023-07-13The final concert of the SICMF ended on a high note with its first ever woman conductor, Rebecca Tong, directing one of the most spirited performances ever to have been heard from an orchestra in South Africa. | Die fees se eerste vrouedirigent, Rebecca Tong, het gesorg vir een van die mees opwindende uitvoerings wat nog deur ’n orkes in Suid-Afrika aangebied is.
Press release: Entries close soon for emerging SA composers | Persverklaring: Inskrywings sluit binnekort vir opkomende SA komponiste
2023-07-13The South African Composers’ Symposium and The Songmakers’ Guild have announced a collaborative composition competition intended to discover and showcase emerging composers in South Africa. | Die Suid-Afrikaanse Komponistesimposium en Die Liedmakersgilde het ’n komposisiekompetisie geloods wat poog om opkomende komponiste in Suid-Afrika te ontgin en hul werk ten toon te stel.
Persverklaring: Program vir 14de Klein Karoo Klassique bied klassieke verskeidenheid
2023-07-07Dié viering van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 3 tot Sondag 6 Augustus in die Klein Karoo aangebied, met hope musiek deur ’n keur van Suid-Afrika se top klassieke musici.
An interview with Nina Schumann
2023-06-27What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.
Persverklaring: Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) se Feesorkes bied ’n gratis konsert aan by die Silvertown Ouditorium in Athlone.
2023-06-27Vanjaar bied die Feesorkes van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees ’n gratis konsert vir die inwoners van Athlone en omgewing aan. Die konsert vind op Sondag 9 Julie om 12:00 die middag in die Silverton Ouditorium plaas.
Laat die Boston Filharmoniese Jeugorkes jou meevoer
2023-06-21"Daar is altesaam sewe konserte op die orkes se SA-toer en hulle voer twee reusagtige orkeswerke op: Richard Strauss se 'Ein Heldenleben' en ’n werk wat min gehoor word, die massiewe Simfonie No 2 C Mineur 'Resurrection' van Gustav Mahler."
Persverklaring: Vroue word gevier by SIKMF 2023
2023-06-13Die gewilde Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 30 Junie tot 9 Julie plaas. Hierdie jaar is daar ’n spesiale fokus op vrouemusikante.
Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees stel eklektiese program bekend
2023-06-06Met meer as 250 deelnemers wat reeds ingeskryf het, beloof die 2023 SIKMF 10 dae van magiese musiekmaak vir die deelnemers en die fakulteit.
Klokke vir die eeue
2023-06-05"Minder bekend is die rol wat Mike Oldfield en The Manor in Branson se fenomenale suksesverhaal sou speel. Sonder Oldfield was daar moontlik nie ’n sir Richard plus ’n Virgin-dit of Virgin-dat nie."
Valiant van die Woordmakersvallei
2023-05-25"Dis Valiant se eerste album in byna agt jaar, die 17de sedert sy eerste, Die Mystic Boer, in 1995 uitgereik is. Vele spreekwoordelike sakke sout is in hierdie afgelope jare opgeëet."
Persverklaring: My Storie – Unplugged skop af by Vendôme Wynlandgoed in Paarl
2023-05-24Gaste wat My Storie - Unplugged bywoon, sal getrakteer word op ’n aand van akoestiese uitnemendheid terwyl hulle smul aan ’n fynproewerstapas (ingesluit in kaartjieprys).
Persverklaring: Werner van der Hoven se debuutliedjie laat die liefde en wyn vloei!
2023-05-18Sy eerste enkelsnit, “Wynland”, gaan nie net oor die streek se vrug self nie, maar is eerder ’n liefdeslied wat die mooi van liefwees beskryf.
Press release: She/Her, Endler prestige concert series
2023-05-18In their programme She/Her, clarinettist Maria du Toit and pianist Vera Kooper perform music by female composers of various nationalities, eras and musical styles. / In hul program She/Her voer klarinetspeler Maria du Toit en pianis Vera Kooper musiek deur vroulike komponiste van verskeie nasionaliteite, eras en musiekstyle, uit.
Kaapstad is beslis gereed om te rock! We will rock you!
2023-05-16"Dis ’n musiekblyspel met ’n baie interessante – en relevante – storielyn wat verweef is rondom 24 van Queen se gewildste treffers."
Press release: New York at your fingertips
2023-05-12There is a dream of performing in New York City. The bustling metropolis is home to some of the world’s most prestigious concert halls and music venues, and to grace one of these stages would be a true accomplishment.
Press release: Conductor Benjamin Zander and Boston Philharmonic Youth Orchestra to tour South Africa
2023-05-12In June, this 120-member orchestra of talented musicians ranging from age 12 to 21, led by its co-founder and guiding force Benjamin Zander, embarks on a 19-day, multi-city tour, performing seven collaborative concerts in Pretoria, Soweto, Johannesburg, Cape Town and Makhanda.
Persverklaring: Vroeë Afrikaanse kunsliedere deur S le Roux Marais en PJ Lemmer
2023-05-03Met Albertus Engelbrecht (tenoor), Matildie Wium (mezzosopraan) en Johan Cromhout (klavier).
Allegaarkie vir ’n askeet: ’n onderhoud met Neil Sandilands
2023-05-02"Die inspirasie, dus, is die lewe self. Die perd wat ek ry. Ervaring. Die dinge wat ek teëkom, die mense wat ek liefhet, die plekke, die reise, die lief, die leed. Die lied word erkentenis dat ek lewe."
Persverklaring: Lekkerland Carnival, Saterdag 13 Mei, Pretoria
2023-04-28Dis die perfekte dag uitstappie vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret. ’n Groot verhoog met topgehalteklank, tesame met ’n kleurvolle karnavalterrein waar kinders lekker kan speel, maak dit een van die lekkerste uitstappies wat jy hierdie jaar vir jou gesin kan beplan.
Persverklaring: ATKV-Crescendo kondig elf finaliste aan
2023-04-24Dié 11 finaliste is gekies om deel te neem aan vanjaar se mentor- en ontwikkelingskapprogram.
