Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Musiekvideo: Corné Pretorius sing "Ek Wil Glo"
2022-09-07Jan Bloukaas het aanvanklik die musiek vir "Ek wil glo" geskryf en dit is later verder verwerk deur Johnny de Ridder. Hunter Kennedy het ook saam aan die lirieke geskryf.
Press release: Three exciting young musicians performing on clarinet, saxophone and piano in Knysna, Gqeberha and Makhanda
2022-09-02These performers have all achieved high distinction results for their ABRSM advanced performance exams, placing them amongst some of the top students in South Africa. We wish to encourage them in their pursuit of musical excellence as they further their musical careers by creating opportunities to perform.
Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds
2022-09-02“Johannesburg is punk, metal en industrial, in daardie volgorde. Pretoria is meer folk en country. Kaapstad en die stad se flipside is elektroniese dansmusiek, hip-hop en jazz. Stellenbosch is blues, omdat dit ons ekwivalent van die Amerikaanse Suide se slawegeskiedenis is. Durban is Kaliforniese surfer rock, alhoewel daar min Afrikaans is.”
Persverklaring: Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers
2022-08-23Die name van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Dié vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties se enkelsnit “Bellville” maak voorbrand vir nuwe album!
2022-08-17Die video vir "Bellville" is gedeeltelik verfilm tydens die opname van die liedjie. Die res van die video is deur die meesterlike Damiane van Reenen geskep en vervaardig.
Persverklaring: Program van Hessequa Harmonie bekendgestel
2022-08-17Die program vir die vyfde Hessequa Harmonie wat in September plaasvind, is Woensdag, 10 Augustus, tydens 'n intieme geselligheid vir borge, kunstenaars en feesvriende in Stellenbosch bekendgestel.
Musiekvideo: Margot beweeg teen 110!
2022-08-12Dit is warm en gemaklik soos hoërskooldrukkies. Dit is onskuldig en eerlikwaar verfrissend om ’n liedjie te hoor sonder enige seksuele innuendo.
Kennisgewing: Brahms-sonatas vir viool en klavier
2022-08-02Op Sondag 7 Augustus 2022 tree Jeffrey Armstrong en Tertia Visser-Downie by Diemersfontein op as deel van die Breytenbach Sentrum se Klassieke Konserte 2022. Hier is nog inligting.
Press release: Marianne de Jager tribute concert
2022-08-01Marianne de Jager tribute concert with organists Stephen Crookes and David Orr: They will play music of the German Baroque and English 20th Century. Admission is free, but donations in support of the Hilton College two-organ project will be appreciated.
Press release: A collage of African and Western opera music
2022-07-22A collage of African and Western opera music compositions: Qinisela Sibisi, Kwanele Jona, Ludwig Van Beethoven and Giuseppe Verdi, performed by the crème de la crème of South Africa’s opera singers.
Persverklaring: 2022 Hessequa Harmonie
2022-07-18Die vyfde verjaardag van Hessequa Harmonie gaan van 20 tot 24 September luisterryk gevier word met ’n uitsonderlike program wat in Heidelberg in die Suid-Kaap aangebied word.
Persverklaring: Program vir 13de Klein Karoo Klassique bekend
2022-06-22Dis wintertyd op Oudtshoorn wat beteken Klein Karoo Klassique is om die draai. Dié fees van klassieke musiek word van Vrydag 5 tot Dinsdag 9 Augustus vir die 13de keer op Oudtshoorn aangebied, met die ondersteuning van die Rupert Musiekstigting.
Van Der Aven se eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” op Mimi se verjaarsdag
2022-06-10"Heimwee" is die eerste enkelsnit van hierdie kort nuwe album. Roelof sê: "Ons weergawe van die liedjie word op Vrydag 10 Junie uitgereik. Ons het onlangs verneem dat Mimi Coertse op 12 Junie 90 Jaar oud word. Dis nogal amazing hoe hierdie dinge so uitwerk. Ons het groot respek vir haar en wat haar musiek vir die skatkis van Afrikaans beteken. Ons hoop sy het ’n wonderlike verjaardag!"
Persverklaring: David Kramer skryf en neem ’n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
2022-05-09"Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad," sê David Kramer. "As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is."
Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal
2022-04-21"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."
Press release: The Cape Town Philharmonic Orchestra and Cape Town Opera collaborate in Handel’s Messiah
2022-04-06Two of South Africa’s premier performing arts companies, Cape Town Opera and the Cape Town Philharmonic Orchestra, are joining forces to present an Easter performance of Handel’s Messiah in the iconic Toringkerk in Paarl on Saturday, 16 April 2022 at 16h00.
KKNK 2022: ’n onderhoud met Loki en Margot Rothman
2022-03-28"Musiek is die basis van ’n samekoms. Al is dit by ’n braai of ’n dans. Musiek bring mense nog altyd nader aan mekaar."
Wen kaartjies na "Eet kreef herleef!"
2022-03-11LitNet, in samewerking met LK Mediabook, gee 2 x 2 kaartjies weg na die vertoning van "Eet kreef herleef!" op 19 Maart 2022 te Stellenbosch.
Cape Town Opera press release: Icons at Stellenbosch Town Hall
2022-03-08The concert at the Stellenbosch Town Hall takes place on Saturday 19 March 2002 at 6pm.
