Uitnodiging: Blink gedigte – toonsettings deur Chris du Plessis | Ampie Teater, Wellington, 2 November 2024

  • 0

Blink gedigte – toonsettings deur Chris du Plessis

Saterdag 2 November om 19:00 | R120 (glas wyn ingesluit)

Ampie Teater, Breytenbach Sentrum, Murraystraat 11, Wellington

RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za | WhatsApp: 083 415 0002

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top