Kuns

Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices

Interview: Photographer Krisjan Rossouw on his new exhibition

Corlie de Kock Kuns 2015-04-24

The Gallery at Grande Provence Heritage Wine Estate, Franschhoek, is presenting an exhibition entitled We never dreamt of seas ... by photographer Krisjan Rossouw. Corlie de Kock asked him three questions.

30 jaar se L’Atelier-nalatenskap van beeldende kunste by ABSA KKNK 2015 te sien

LitNet 2015-04-02 Daar wag iets spesiaals vir liefhebbers van Suid-Afrikaanse beeldende kunste by Suid-Afrika se voorste kuns- en kultuurfees, die Absa KKNK. Vanjaar se fees, wat van 3 tot 11 April in Oudtshoorn plaasvind, sluit ’n uitstalling in wat hulde bring aan die nalatenskap van Suid-Afrika se L’Atelier-kunskompetisie. Om die 30ste herdenking van die L’Atelier-kunskompetisie te vier, […]

Carina Stander oor kuns, verse en 'n Facebook-vendusie

LitNet 2015-04-01 "In die Bosveld waar ek grootgeword het, het my pa, Sarel,  op Vrydae sy verskalwers vendusie toe gevat. En soos dit 'n behoorlike  boeremeisie betaam, jaag ek ook voortaan my verse na die Facebook-kraal. Of  eerder: 'n inkskets van 'n vers."

Workshop: "Disturbing the 'normalized quiet of unseen power': Alternative ways of representing violence"

2015-03-24 We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.

US Woordfees 2015: Foto's van Toorwoorde roep my se opening

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer 2015-03-10  In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.

Facebook en die kunstenaar: Selfportret

Ydi Coetsee, Naomi Meyer 2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."

Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter

2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.

US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery

Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart 2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.

Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer

Ronnie Donaldson, Naomi Meyer 2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.

Dot Vermeulen oor kuns en kommunikasie

Dot Vermeulen, Naomi Meyer Akademies en skole 2015-01-28

"Mens kan nie altyd lekker in my werk sien wat is skilderwerk en wat is digitaal nie, omdat die twee mekaar ook naboots. Korrespondensie sluit natuurlik altyd ook misverstande in, of selfs die onvermoë om te kommunikeer."

Hannelie Coetzee op uitstalling by Bookbedonnerd 2014

Reney Warrington 2014-11-13 Richmond se sewende Bookbedonnerdfees het van 23 tot 25 Oktober 2014 in Richmond plaasgevind. Hannelie Coetzee, landskapkunstenaar, het kunswerke tydens die fees in verskillende ruimtes aangebring. Hier is foto's.

Exhibition of Paintings by Michele Davidson, Wellington, 15 November

2014-11-11 You are invited to the opening of a solo exhibition of paintings, Balance, by South African artist Michele Davidson at the Breytenbach Gallery in Wellington on the 15th of November.

AVA Gallery walk-about: Zapiro – Democrazy, 23 October, Cape Town

2014-10-23 Join Zapiro for a guided walk-about of his current exhibition, Democrazy.

MoP6: Designing Destiny

Lien Botha 2014-10-22 Kaapstad se sesde maand van fotografie het op 15 September begin en duur tot 31 Oktober 2014. Lien Botha deel tien voortreflike uitstallings wat by haar bly spook.

"Freeze this frame." Trauma and the art of remembering and forgetting

Lou-Marie Kruger 2014-10-13 "Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."

’n Groep Kaapse kunstenaars in universele gesprek by Clover Aardklop Kunstefees 2014

Corlie de Kock 2014-10-09  "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."

William Kentridge's Six Drawing Lessons in Johannesburg

2014-10-02 The most comprehensive collection of William Kentridge's thoughts on art, art-making and how meaning is made in the studio.

John Kramer: Solo-tentoonstelling by die Irma Stern Museum

John Kramer, Lien Botha 2014-09-23 John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.

Heropening van die Christo Coetzee-kunsgalery

Carine Janse van Rensburg 2014-09-15 Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.

For Madiba with Love – a photographic exhibition by David Turnley.

Dominique Oosthuizen 2014-09-10 "I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."
Top