John Kramer, Lien Botha2014-09-23John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.
Carine Janse van Rensburg2014-09-15Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.
Dominique Oosthuizen2014-09-10"I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."
Clare Menck, Steyn du Toit2014-09-08"Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer."
Corlie de Kock2014-08-21"Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear and loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap."
Lou-Marie Kruger2014-08-19"Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?
Barbara Wildenboer, Lien Botha2014-07-21Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.
Kobus du Preez, Naomi Meyer2014-07-17Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.
Louise Pieterse, Hanneke Benade2014-07-09Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.
2014-05-23Die Botanica-groepuitstalling is tans te sien by die Breytenbach Sentrum-galery in Wellington. LitNet het ’n gesprek tussen die deelnemende kunstenaars gereël.
2014-05-20Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.