Kuns
Art columns, interviews and notices
Persvrystelling: Nuwe fotokuns in Kaapstad bied ’n speelse, geheimsinnige verkenning van populêre kultuur se binnekamers
2020-02-06Die opening van Huis+Hou+Ding vind plaas op Dinsdag 11 Februarie om 19:00 in die Robert Sherwood Design-lokaal in Kaapstad.
Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!
2020-01-21Conrad Botes en Anton Kannemeyer se muilband-ervarings met boeke en kunsuitstallings demonstreer dat die dae van sensuur nog lank nie getel is nie.
Press release: Zeitz MOCAA presents first museum solo exhibition in Africa by acclaimed Nigerian-born artist Otobong Nkanga
2019-11-21On Thursday 21 November 2019, Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) (Cape Town) opened an exhibition titled Acts at the Crossroads by internationally acclaimed, Nigerian-born artist Otobong Nkanga.
Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition
2019-10-17"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral-storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."
Die Breytenbach-galery bied aan Marilyn Martin
2019-10-03Die Breytenbach-galery nooi jou uit na die bekendstelling van Marilyn Martin se Between dreams and realities.
"Kom fees vry": Alexa Strachan oor Aardklop 2019
2019-09-19"Ek dink ons is hierdie jaar geseënd – ons het regtig die room van Suid-Afrikaanse akteurs op een fees bymekaar," sê Alexa Strachan, Hoof Uitvoerende Beampte van Aardklop Kunstefees 2019. Remona Voges het met haar gesels oor wat vanjaar se fees, wat vanaf 24 tot 29 September in Potchefstroom plaasvind, inhou.
Tuin van Digters 2019 een vir die boeke
2019-09-17"Die grootste hoogtepunt van die fees was beslis Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte op maat van Schalk Joubert, se baskitaarnote."
Maand van Kuns 2019
2019-09-05"Die Maand van Kuns, ’n gereelde instelling elke Augustus, is pas vir die sesde agtereenvolgende jaar in die Welgemeend Herehuis in Kaapstad aangebied. Rondom die tema, Satire en Ironie, het die Maand van Kuns vir die eerste keer publieke toegang gebied om ’n keur uit die werk van die meesterkunstenaars, Robert Hodgins, Stanley Pinker, en Alexander Podlashuc, te sien, wat slegs in privaatversamelings verteenwoordig word."
Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?
2019-08-23"In die museumkafee waar die gesprek plaasvind, is ’n groot klipmuur met San-rotskunsfigure daarop. ... As die mens tóé al nie sonder kuns kon leef nie, hoe sal die mens vorentoe daarsonder kan leef?"
Tuin van Digters 2019: Programbekendstelling
2019-08-14Die Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, word op Vrydag 13 en Saterdag 14 September 2019 vir die agtste keer by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington aangebied. Lees die program hier.
Fees van die jaar: 'n oorsig van Innibos 2019
2019-07-10Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het vir die vierde agtereenvolgende jaar die Fiësta vir Fees van die Jaar ingepalm. Maryke Roberts skryf oor haar ervaring.
Jan Blohm: Om dankbaar te wees is ’n doen-ding
2019-04-12"Elke kunswerk is ’n proses, en jy leer meer oor jouself met elke kunswerk wat jy aanpak. Dit bly maar tricky; dit het my baie lank gevat om te kan wegstap van ’n kunswerk en te besluit dis nou klaar."
Eietydse kuns kraai koning by Kaapstadse kunsskou
2019-02-28’n Uiteenlopende verskeidenheid skilderye, tekeninge, beeldhouwerke, foto's, video's en installasiekunswerke. ’n Ontploffing van kleur, tekstuur en allerlei interessante konsepte. ’n Swierige affêre, waar eietydse kuns gevier word. Dié jaar se Investec Cape Town Art Fair (ICAF) het beslis nie teleurgestel nie.
US Woordfees 2019: Protea Boekhuis-kinderboekillustrasiekompetisie
2019-02-13Uitnodiging na die uitstalling van die wenners van Protea Boekhuis se kinderboekillustrasiekompetisie.
Stories teen my muur: ’n onderhoud met Matthys Strydom
2019-01-30"Ek benader nie kuns uit ’n akademiese of ekonomiese oogpunt nie. Ek luister liewer na my binnegoed en probeer ook nie definieer hoekom ek van iets hou nie."
’n Uitnodiging na Lize Beekman by De Malle Meul in Philadelphia
2018-11-22Jy word uitgenooi na kuns, musiek en wyn saam met Lize Beekman op die 24ste November 2018. Hier is nog inligting.
Annari van der Merwe se kuns is meer as die somtotaal van die elemente
2018-10-31Van der Merwe se kunswerke is tans in Kaapstad te sien, as deel van haar My grand tour-uitstalling by die Cape Gallery in Kerkstraat. Die openingsgeleentheid van die uitstalling het Sondag 28 Oktober op ’n warm somersmiddag plaasgevind.
Breyten Breytenbach se The 81 ways of letting go a late self in Kaapstad te sien
2018-10-24Die digter, skrywer en kunstenaar Breyten Breytenbach se kunswerke is tans in Kaapstad te sien, as deel van sy solo-uitstalling The 81 ways of letting go a late self. Die opening van die uitstalling het Donderdag 18 Oktober by die Stevenson-galery in Kaapstad plaasgevind, met Breytenbach self wat teenwoordig was. Marli van Eeden vertel meer.
Aardklop 2018: Olu Oguibe deel van visuelekunsprogram
2018-10-05"Konseptuele kunstenaar Olu Oguibe se blombedding van 23 meter met 4 000 lewende pienk en wit petunias herdenk elke jaar van Nokuphila Kumalo se kortstondige lewe, en roer ook die kwessie van geslagsverwante geweld aan."
Aardklop 2018: Kunssafari
2018-10-02Aardklop het gisteraand afgeskop met die jaarlikse Kunssafari. Hier is foto's van die geleentheid.
