Kuns
Art columns, interviews and notices
Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018
2018-03-22"Wat is die waarde van kuns? Wat is die waarde van ’n fees soos die Woordfees? Het Afrikaans met al sy opgelaaide bagasie nog ’n plek, veral in Stellenbosch, in die Suid-Afrika van vandag, wat toenemend verengels onder die valse wanindruk van inklusiwiteit?"
Press release: Water Light 2017 exhibition
2017-11-21Water Light 2017 will run at The Forge, 12 Windsor Road, Kalk Bay from Wednesday 6 December until Thursday 21 December. The exhibition will be open daily from 9.30 am to 5 pm, including on weekends.
Knysna Fine Art vier 20 jaar: ’n onderhoud met Trent Read
2017-11-08Knysna Fine Art-galery vier in November sy 20ste bestaansjaar met ’n groot groepsuitstalling. Hiermee ’n tweetalige gesprek tussen Trent Read en Corlie de Kock oor die geskiedenis van die Read-familie, Knysna Fine Art en die toekoms van eietydse kuns in Suid-Afrika.
Persvrystelling: Art Franschhoek 2017
2017-10-05"In 2016 het die vallei Art Franschhoek bekend gestel, ’n viering van fyn kuns waar besoekers die geleentheid gebied word om tydens Oktober en November kuns uit die boonste rakke te aanskou en geniet."
Welgemeend se “Maand van kuns”
2017-08-24"Hierdie maand is die fokus op die 'vergete' kunstenaars van die periode van die 1950’s tot die 1970’s wat deel was van die abstraktekuns-beweging wat internasionaal wyd aanklank gevind het."
Persvrystelling: “En al die bome van die veld sal in die hande klap”
2017-08-10"Bome word gereeld as metafoor vir verskeie aspekte van die lewe in die digkuns gebruik. Veral in die Afrikaanse letterkunde is daar baie gedigte oor ons inheemse bome te vinde. Deur die gedigte saam met die bome uit te stal, ontstaan daar ’n samespraak tussen gedig en skildery."
Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888
2017-07-06"Van Gogh se geestestoestand het sy lewe lank soos ’n donker wolk oor hom gehang. Die antwoord lê dalk op ’n verrassend ander vlak. Murphy kom tot die slotsom dat Van Gogh sy oor doelbewus en bewustelik afgesny het."
Grahamstown National Arts Festival 2017 presents Bridges by Guy Thesen
2017-06-30"The fifty black and white woodcuts and their corresponding vividly painted woodblocks make up a large body of work that will be exhibited for the first time at the Grahamstown National Arts Festival in 2017."
"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek
2017-05-18"Soos dinge uitgewerk het, het die twee prente wat hulle van Nazi’s aangepas het, net hul eie simpel denke vergestalt. Geen ironie dáár nie – rassisme in Suid-Afrika is ’n snerpende en gevaarlike patologie."
Eredoctor van UGent gecensureerd
2017-05-04"Schokkend is het nieuws over de verbanning van vijfenzeventig kunstwerken uit het patrimonium van de University of Cape Town (UCT). ... De nieuwssite GroundUp meldt dat drie schilderijen van Breyten Breytenbach deel uitmaken van de zwarte lijst."
Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling
2017-04-26"Om ’n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van ’n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms." Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die Bergengel deur Carina Stander.
Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud
2017-04-21"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"
Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!
2017-04-03Protea Boekhuis is op soek na buitengewone opkomende illustreerders. Is jy een van hulle? Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Mei 2017.
Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video
2017-02-28"One of the major drawcards of this year’s visual arts programme during Woordfees, is a group exhibition curated by Sandra Hanekom that celebrates the work and legacy of Dutch painter Hieronymus Bosch."
US Woordfees interview with Mark Chapman about Peace corps
2017-02-23"While they are experiencing Peace corps during this year’s Woordfees festival, Chapman says he hopes visitors will take the time to find enjoyment in the detail and subtleties of the exhibition’s war-peace theme."
wys my jou gogga by die US Woordfees 2017
2017-02-16Kunsuitstalling: wys my jou gogga by die Slee Galery van 3 tot 10 Maart 2017.
Invitation: Keiskamma Art Project launch
2017-02-10You are invited to the launch of the Keiskamma Art Project in Cape Town on Saturday 18 February 2017.
Kennisgewing: Saadjies, die kuratorlose beeldhouersversameling
2017-02-06Saadjies by die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin, 17–18 Februarie 2017.
Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-11-11"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."
