Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
Markens Grøde deur Hanneke Benade
2014-07-09 Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.Dior se Antwoord
2014-06-27 Besiel hul, of verkoop Die Antwoord hul siele met die nuwe Dior-advertensie?All the world's a stage
2014-05-28 Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as Minster of Arts and Culture.Seductive woman
2014-05-27 Address by Hennie Smith to open an art exhibition of Mimi van der Merwe: Pretoria Art Association, 2 May 2014.Botanica: 'n gesprek tussen kunstenaars
2014-05-23 Die Botanica-groepuitstalling is tans te sien by die Breytenbach Sentrum-galery in Wellington. LitNet het ’n gesprek tussen die deelnemende kunstenaars gereël.Rooi verkoop die skildery én die party
2014-05-21 Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron
2014-05-20 Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.Interview: Lasers in the Jungle
2014-04-30 "I use the form of the vase to bring together the alluring elements of beauty and blend them together with darker undercurrents of fear and paranoia."OPENlab 2014
2014-04-28 OPENlab is at the Vryfees in June. Applications close on the 5th of May. But what is OPENlab? Ricardo Peach answers Naomi Meyer's questions.Suidoosterfees se nuwe uitvoerende hoof aan die woord
2014-04-24Niël Rademan gesels oor melkskommels, hologramme en kabaret. En natuurlik oor die Suidoosterfees, waarvan hy pas as uitvoerende hoof aangestel is.
Another Day art exhibition
2014-04-18 Melanie Cleary photographs people on the fringes of society. She tells Naomi Meyer about her exhibition Another Day.Lize Beekman se mandalakuns op uitstalling
2014-04-14 Die opening van Lize Beekman se Detail of moments-kunsuitstalling was op 13 April 2014 in Philadelphia. Elmien de Wet deel haar foto's van die opening met LitNet.Yonder: buite haar eie innerlike lewensgrense
2014-04-07 Waarheen neem Lien Botha ons? Amanda Botha gee haar indrukke.Yonder: rocking horse in Park, Beaufort-West
2014-04-02 Why photograph an outdoor play structure in an open field? Lien Botha explains.Yonder by Lien Botha
2014-03-28 "It implies that something is being pointed out, in the direction indicated, but that it is 'over there', beyond our direct reach or view."www.citybooks.eu
2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.US Woordfees 2014: Feesfoto's
2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.Verf met lig by die Afrikaanse Taalmonument
2014-02-26 Chrizane van Zyl gesels met Peter Haarhoff oor die volgende "verf met lig" fotografiewerkswinkel by die Afrikaanse Taalmonument.Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie
2014-02-21Die gesprek wat tussen siende en blinde mense in Blinde alfabet ontlok word, kan as ’n metafoor dien vir die gesprekke en nuwe vriendskappe wat gevorm kan word in ’n demokratiese Suid-Afrika tussen mense wat binne ’n koloniale en apartheidsbestel kunsmatig verdeeld was en mekaar gevolglik nie op ’n sosiale vlak geken het nie.
