Amanda Botha2013-09-19"Een van die belangrikste publikasies wat ’n beeld van Kaapstad en omgewing van die 1960’s vaslê, het pas verskyn in die besonder goedversorgde fotoboek, Cape Town: Memories of the ’60s van die meesterfotograaf Günther Komnick."
Henry Cloete2013-09-18"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Réney Warrington, Theo Kleynhans2013-09-04Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.
Lani Bredenkamp2013-08-23"Die ryklike en oorvloedige gebruik van feitlik alle soorte materiale wat in die erfeniskwilte gebruik was, behoort ook as inspirasie te dien om nuwerwetse kwilte te maak. Mens is geneig om stiksienig te wees en jouself te beperk tot sekere soorte materiale, terwyl daar vroeër in een kwilt die gebruik van katoen, sis en selfs flennie waargeneem is."
2013-08-23Land artist Strijdom van der Merwe is this year’s festival artists at the Clover Aardklop National Arts Festival, held in Potchefstroom, with themes of landscape and the environment also as the focus in various other exhibitions.
Izak de Vries2013-08-12"This is a love letter to some of the most remarkable full stops in the world, and to their friends. It could also have been an essay about beauty, but I’d rather treat it as the former."
2013-07-24Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk.
2013-07-18Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.
2013-06-27 The Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA), in partnership with Pro Helvetia, will host a performance of Bleu Remix by award-winning Swiss choreographer and performance artist, Yann Marussich, on 9 July at Hiddingh Hall. The performance will be followed by a presentation and staged conversation with writer Alex Dodd.
2013-06-12A contemporary look at the historical seems to dominate the 2013 series of Visual Art Exhibitions presented at the National Arts Festival, Grahamstown.
Coenraad Bezuidenhout2013-06-10Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."
2013-05-06This winter Spier is pleased to present a series of three art exhibitions, curated on the occasion of The International Poetry Festival, ‘Dancing In Other Words’.
2013-05-06‘n Uitstalling bestaande uit skilderye, fotografie en juweliersware deur Marina Louw, geïnspireer deur die werk van Irma Stern. Open in die Liebrecht Galery, Somerset-Wes, die 16de Mei 2013 om 6:30.
2013-04-24 The Department of Arts and Culture and the National Arts Festival recently announced the initial line-up of artists for La Biennale di Venezia which opens at the end of May in Venice.