Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
ABSA KKNK 2013 Kuns: Aantekeninge/Notes
2013-02-12 Dit is met trots dat die ABSA KKNK 2013 optree as gasheer vir die 2011 wenner van die ABSA l’Atelier, Ian Grose.ABSA KKNK 2013 Kuns: The Last of Us
2013-02-12 Die meeste van Gutter se werk word gewy aan 'n ??toenemend wyer begrip en interpretasie van die idee van ons daaglikse bestaan op die randjie van gevaar.ABSA KKNK 2013 Kuns: “... when you feeling like a lady...”
2013-02-12 “You belong with us if they think you are a man but you are feeling like a lady.”ABSA KKNK 2013 Kuns: Spoor
2013-02-12 Theo Kleynhans, bekende kunstenaar en kurator bring vanjaar ‘n uitstalling van sy eie werk na die ABSA KKNK.ABSA KKNK 2013 Kuns: Mans-Mens
2013-02-12 Koch werk met digitale manipulasie van beelde en skep ryk visuele en multi-dimensionele kunswerke waarvan die titels baie belangrik is.ABSA KKNK 2013 Kuns: Vanitas 2013
2013-02-12 Vanitas 2013 poog om hierdie ou-wêreldse tema in hedendaagse Suid-Afrikaanse skilderkuns raak te sien, met 'n lys van gevestigde en belowende kontemporêre skilders op die uitstalling.ABSA KKNK 2013 Kuns: Silence is Golden
2013-02-12 Die wenner van die 2009 ABSA l’Atelier, Stephen Rosin, sal sy ABSA KKNK debuut by hierdie jaar se fees maak met ‘n solo-uitstalling met die prikkelende titel “Silence is Golden: Political Language, Euphemism and Bullsh#t”.ABSA KKNK 2013 Kuns: Vergete verledes
2013-02-12 In Vergete verledes word deur olieskilderye onder meer gefokus op die geskiedenis van Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe.ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.
2013-02-12 Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foksterriërs.Body Worlds: Marvelling at the human form or macabre fascination?
2013-01-03 Walking into the exhibition is much the same as walking through the doors of a medical museum. Foetuses in various stages of development are on display in glass casings, an inevitable start to an exhibition partly titled … the Cycle of Life.SA-illustreerders: Marjorie van Heerden
2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.Top 12 2012: Kunstenaars
2012-12-14 Die bekende landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe het sy lys van top 12 kunstenaars van 2012 met LitNet gedeel. Hier is sy lys:Opening of the exhibition “5 Solo’s”
2012-12-12 Opening of the exhibition “5 Solo’s” at theARTbusiness in Piketberg on Saturday 15 December 2012.Die Broederbond-sitkamer bied meer as 'n gesellige kuier
2012-11-16Die Kaapste kunstenaar Pierre le Riche se ondersoek na die geskiedenis van Afrikaner-manlike oorheersing vergestalt in ’n uitnodiging om die Broederbond-sitkamer binne te gaan.