2015-03-04Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.
Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart2015-03-03Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.
Ronnie Donaldson, Naomi Meyer2015-01-28Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.
Dot Vermeulen, Naomi MeyerAkademies en skole2015-01-28
"Mens kan nie altyd lekker in my werk sien wat is skilderwerk en wat is digitaal nie, omdat die twee mekaar ook naboots. Korrespondensie sluit natuurlik altyd ook misverstande in, of selfs die onvermoë om te kommunikeer."
Réney Warrington2014-11-13Richmond se sewende Bookbedonnerdfees het van 23 tot 25 Oktober 2014 in Richmond plaasgevind. Hannelie Coetzee, landskapkunstenaar, het kunswerke tydens die fees in verskillende ruimtes aangebring. Hier is foto's.
2014-11-11You are invited to the opening of a solo exhibition of paintings, Balance, by South African artist Michele Davidson at the Breytenbach Gallery in Wellington on the 15th of November.
Lien Botha2014-10-22Kaapstad se sesde maand van fotografie het op 15 September begin en duur tot 31 Oktober 2014. Lien Botha deel tien voortreflike uitstallings wat by haar bly spook.
Lou-Marié Kruger2014-10-13"Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."
Corlie de Kock2014-10-09 "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."
John Kramer, Lien Botha2014-09-23John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.
Carine Janse van Rensburg2014-09-15Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.
Dominique Oosthuizen2014-09-10"I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."
Clare Menck, Steyn du Toit2014-09-08"Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer."
Corlie de Kock2014-08-21"Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear and loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap."
Lou-Marié Kruger2014-08-19"Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?