Kuns

Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices

Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente

Johan Myburg Kuns 2022-03-16

"Dit is in dié animasieprente waarin onthou en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.

Saam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach se skilderkuns tydens COVID-19

Marilet Sienaert Seminare en essays 2022-03-01

"Hoe vind die saam-mekaar-anders-maak as kompas van hierdie Breytenbach-inisiatief neerslag in die visuele werk? Soos wanneer ’n leser ’n bundel oopslaan en aan ’n gedig begin lees, kom ’n kyker te staan voor ’n skildery, maar hoe word ’n moontlike interaksie of saam-mekaar-anders-maak van stapel gestuur? Wat is dit wat in beweging kom, en waaruit bestaan so ’n wisselwerking?"

Zeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-02-14

"Like its exhibition counterpart, Home is where the art is, the book, has been curated into five thematic sections that give insight into the experience of lockdown: relations, the garden, outside, inside and time. Through imagery and text, each theme is explored in varied dimensions."

CUBE Exhibition Opening: Connected

LitNet Kuns 2022-01-31

Reuniting three Boland College Ceramic Department Studio graduates and their lecturers.

Persverklaring: Cognisance deur Joni-Leigh Doran

LitNet Kuns 2022-01-03

Tematies handel Doran se besonderse kunswerke oor die komplekse verhouding tussen mens en perd.

Kunsvennootskap gee Norval-stigting wynlandse vlerke

Maryke Roberts Kuns 2021-12-15

"Die uitstalling staan nie vir my in afsondering nie. Jy kan nie help om met elke treë by ’n venster verby of met elke voetval op die swaar houtvloere te besef dat jy in geskiedenis – waar slawerny en onderdrukking ook vir drie eeue geseëvier het – stap nie."

Persverklaring: Helgaard Steyn-prys 2021 | Press release: Helgaard Steyn prize 2021

LitNet Kuns 2021-12-10

Die internasionaal-gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar Mary Sibande is die ontvanger van die Helgaard Steyn-prys, vanjaar toegeken vir beeldhoukuns. | Internationally-acclaimed South African artist Mary Sibande has been awarded this year’s Helgaard Steyn Prize.

Persverklaring | Press release | Mas / Masker / Maskerade I Kunsuitstalling | Art exhibition

LitNet Suidoosterfees 2021-11-30

"Ons het kunstenaars genooi om die absurditeite wat met die inperkingsreëls gepaard gaan, kreatief te verreken." | "We invited artists to creatively explore the absurdity that characterises lockdown measures."

Persverklaring: She had a name 365

LitNet Kuns 2021-11-25

Op 25 November breek die begin van 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n  internasionale veldtog wat jaarliks deur menige aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is anders vir kunstenaar en aktivis Carin Bester wat teen 25 November reeds op dag 239 van ’n 365-dag veldtog teen vrouemoord sal wees.

Persverklaring: Karin Preller – Oorblyfsels van lig / Vestiges of light

LitNet Kuns 2021-10-14

Preller se uitstalling Oorblyfsels van lig / Vestiges of Light is van Maandag 25 Oktober tot Vrydag 5 November te sien in die Helpmekaar Kollege, Parktown, Johannesburg.

Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition is ’n must-see vi alle Suid-Afrikaners

Tasneem Daniels Kuns 2021-09-24

"Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition byrie Castle of Good Hope in Kaapstad is ’n sensory experience of note vi history lovers en celebrators wat ’n trip down memory lane wil gaan tydens Heritage Month 2021, of as hulle ’n window wil kry narrie areas of heritage wat voo baie van ôse tyd gebeur’t."

Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente

LitNet Kuns 2021-07-02

Breyten Breytenbach het Kobus Coetzee, ’n jong kunstenaar van Wellington, genooi om sy kunswerke saam met hom uit te stal. Die kunswerke sal van Saterdag 10 Julie in die Breytenbach Galery en aanlyn gesien en gekoop kan word.

Mediaverklaring: TRIBUO-fonds bly wawyd wakker vir die kunste

LitNet Feeste 2021-06-30

Met Tribuo Wawyd Wakker/Tribuo Wide Awake gaan ses akteurs vanaf Vrydag 2 Julie tot Saterdag 3 Julie deurnag repeteer en improviseer tot hulle ’n verhoogstuk geskep het.

Voorstelle ingewag vir 2021 Helgaard Steyn-beeldhouprys | Call for nominations for the 2021 Helgaard Steyn award for sculpture

LitNet Kuns 2021-06-18

Inskrywings vir werk voltooi tussen 2017 en 2020 word ingewag en sluit in vrystaande beelde en konstruksies, reliëfwerk en binnenshuise of opelug installasies in enige permanente medium en ook keramiek. | Art museums, galleries and their appointees, curators, art consultants and arts practitioners are invited to nominate artworks.

Pierneef se agterkleinniggie hou ’n solo-uitstalling

Neeske Alexander, Izak de Vries Kuns 2021-06-04

Die Kaapse kunstenaar Neeske Alexander se uitstalling One day at a time het pas geopen. Haar grootoumagrootjie was Neeske Pierneef, die bekende skilder se ma.

Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns

Neeske Alexander, Izak de Vries Kuns 2021-04-26

At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word.

Press release: Lien Botha’s thirteenth solo exhibition

LitNet Kuns 2021-04-16

Barnard is pleased to present South African artist Lien Botha’s thirteenth solo exhibition titled  Lost in Translation, where she revisits a childhood narrative Boet & Saartjie.

Olivia M Coetzee praat met Michaelangelo Abrahams, oorspronklik van "Lovers’ Bay", oor sy kuns

Olivia M Coetzee, Michaelangelo Abrahams Onderhoude 2021-03-16

"As jy wil ’n artist is, begin net. En maak foute soveel as wat jy kan. Speel, mors, dit alles gee jou confidence om nie bang te is om lyne of kleur te trek en meng nie."

Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met Cohnwille Swarts

Olivia M Coetzee, Cohnwille Swarts Onderhoude 2021-03-03

"Ek wil net vir vandag se jongmense sê dat moet nie jou omstandighede blameer om nie ’n sukses te maak van jou lewe nie, en dat jy moet glo in jouself dat jy wel ’n sukses kan maak en moet nooit opgee nie, want dit wat jy saai sal jy maai."

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Melt Myburgh, Theo Kleynhans Onderhoude 2021-01-15

Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.

Top