Kuns

Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices

John Kramer: Solo-tentoonstelling by die Irma Stern Museum

John Kramer, Lien Botha 2014-09-23 John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.

Heropening van die Christo Coetzee-kunsgalery

Carine Janse van Rensburg 2014-09-15 Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.

For Madiba with Love – a photographic exhibition by David Turnley.

Dominique Oosthuizen 2014-09-10 "I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."

Onderhoud met Clare Menck oor Outside In

Clare Menck, Steyn du Toit 2014-09-08 "Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer."

Kunsresensie: Fear & Loss – Industrial Karoo

Corlie de Kock 2014-08-21 "Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear and loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap." 

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marie Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"

Fokusberoep: Juweliersontwerper en –vervaardiger

Phia Mans, Naomi Meyer 2014-08-15 Is jy kreatief en kunstig – en wil jy ’n juwele ontwerp en vervaardig? Phia Mans vertel wat dit beteken.

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

Another Country – South Africa: New Portraits

Lien Botha 2014-07-30 "Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?

Kunsonderhoud met Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters

Barbara Wildenboer, Lien Botha 2014-07-21 Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.

'n Kunsgesprek waaraan straatmense kan deelneem?

Kobus du Preez, Naomi Meyer 2014-07-17 Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.

Quin: The Retrospective Year at Sanlam Gallery

2014-07-16  The exibition Quin: The Retrospective Year, compiled by Virginia Read, is on at the Sanlam Gallery from 29 July to 30 September 2014.

Exhibition: Black|Noir, with Christelle van Zyl en André Nadal

2014-07-16 This exhibition is a meeting of two distinguished but distinct artists. 

Markens Grøde deur Hanneke Benade

Louise Pieterse, Hanneke Benade 2014-07-09 Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.

Dior se Antwoord

Lien Botha 2014-06-27 Besiel hul, of verkoop Die Antwoord hul siele met die nuwe Dior-advertensie?

All the world's a stage

Mike van Graan 2014-05-28  Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as Minster of Arts and Culture.

Seductive woman

Hennie Smith 2014-05-27 Address by Hennie Smith to open an art exhibition of Mimi van der Merwe: Pretoria Art Association, 2 May 2014.

Botanica: 'n gesprek tussen kunstenaars

2014-05-23 Die Botanica-groepuitstalling is tans te sien by die Breytenbach Sentrum-galery in Wellington. LitNet het ’n gesprek tussen die deelnemende kunstenaars gereël.

Rooi verkoop die skildery én die party

Pieter Swanepoel 2014-05-21 Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.

Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron

2014-05-20 Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.
Top