Kos en wyn

Resensies, artikels en kos-rubrieke vir fynproewers
Reviews, articles and food columns for foodies

Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!

Sonja Squires, Naomi Meyer 2014-05-16 Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.

It’s not about the wine

Nicholas Glanvill 2014-05-06 Walking back to the entrance past the rows of cars can help falter a moral compass. “I’m thirsty … am I allowed to have a glass of wine midmorning?” Everybody just kept walking to buy their glass for the day, but first they needed to dodge family pictures, prams and gallivanting children.

Die Suid-Afrikaanse Agri-Expo Kaasfees

Charlene Nieuwoudt, Naomi Meyer 2014-04-25 Lees hoekom jy moet kom kaas eet by dié fees.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Emma Kotze 2014-04-07 Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

Tjailaresepte 2 – Amore Bekker vertel

Amore Bekker, Naomi Meyer 2014-02-13 "Daar ís slegs een reis, en dit is die reis na binne."

'n Aandjie in die Food Fox se kombuis

Chrizane van Zyl 2013-12-04 Ek het onlangs een van dié gewilde kosblogger se kookdemonstrasies gaan bywoon en ek kan bevestig dat die Food Fox se kos ook 'n ervaring extraordinaire is.

Vallei van melk en heuning: Foto's van boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-11-27 Riana Scheepers se pragtige boek Vallei van melk en heuning is op 23 November tydens twee geleenthede op die plaas De Compagnie geloods. Izak de Vries het foto's gaan neem wat mens se mond laat water.

Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie

2013-11-20 Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.

LitNet se "kos is kitskuns-kompetisie": wenner aangekondig!

2013-10-09 Moenie dit eet nie, Instagram dit (plak op LitNet se Facebookwerf en wen). Jy kan foto's neem en plak tot 14 Oktober 2013.

Ilse van der Merwe gesels oor Jan Braai se Vuurwarm

Ilse van der Merwe, Naomi Meyer 2013-09-11 In Jan Braai se jongste boek, Vuurwarm, staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat?

Vuurwarm Jan Braai

Jan Braai, Naomi Meyer 2013-09-11 Jan Braai se doelwit is om Nasionale Braaidag as dié vakansiedag op Suid-Afrikaners se almanak te laat uitstaan. Sy eerste boek, Vuurwerke, word beskryf as "’n omvattende ensiklopedie van hoe om te braai". Nou is sy tweede boek, Vuurwarm, op die rak. Naomi Meyer het hom kort voor Erfenisdag 2013 hieroor uitgevra.

Daar's 'n engel in my koskas

Willie Strauss, Naomi Meyer 2013-09-10 Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.

Rozelle Blackie 101

Rozelle Blackie, Naomi Meyer 2013-08-23 Wie is Rozelle Blackie? In 2011 het Rapport met haar gesels. Nou het sy haar debuutalbum uitgereik. Sy gesels met Naomi Meyer oor kos en musiek.

Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.

Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees

Chrizane van Zyl 2013-05-22 Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.

And the winner of Confessions of a Hungry Woman is ...

2013-05-06 We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Chrizane van Zyl, Sam Woulidge 2013-04-17 Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.

Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival

Pete Gottgens, Naomi Meyer 2013-04-12 "The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle."

Munch, munch munch ...

Chrizane van Zyl, Hein Scholtz 2013-04-02 Hein Scholz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.

Oorvloed: 'n nostalgiese, gemoedelike kookboek

Johan van Zyl 2013-01-23 "Desnieteenstaande is die resepte werklik onintimiderend, gebalanseerd en verruklik in hulle eenvoud ... "
Top