Toyota Stellenbosch Woordfees

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 15 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Woordfees op TV-2022: Skepsel, ’n boekgesprek met Willem Anker

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-15

Hier is jou LitNet-herinnering om na Willem Anker se gesprekke oor Skepsel te kyk: Saterdag, 16 Julie om 07:03. Dinsdag, 19 Julie om 15:02 en Woensdag, 20 Julie om 08:41.

Woordfees op TV 2022: Volledige TV-feesprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-14

Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober. Laai die volledige TV-program hier af.

Skrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-13

Die Woordfees TV-fees sal vanaf 15 tot 28 Julie op DStv-kanaal 150, en in Namibië ook op GOtv-kanaal 27, op die lug wees. Laai die volledige boekefeesprogram hier af.

Die vertreksaal ook op Woordfees TV: ’n onderhoud met Dana Snyman

Naomi Meyer, Dana Snyman Skrywersonderhoude 2022-07-13

"Ek dink soos ’n mens ouer word, besef jy toenemend dat jy aanhoudend moet vrede maak met verlies, van kleins af al. Jy verloor jou eerste hondjie, dalk ’n oupa of ’n ouma, later jou onskuld en so aan totdat die werklikheid van jou eie dood al hoe groter begin word."

Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-09

Hoe weet ’n klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Min het Pierre van der Merwe daardie tyd geweet wat Elise van der Merwe alles in haar nuwe bestaan gedurende die volgende 50 jaar sou ontdek en ervaar!

Die Woordfees TV-fees is van 15–28 Julie op DStv-kanaal 150

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-06-28

"Die Toyota US Woordfees vind vanjaar weer dwarsoor Suid-Afrika en Namibië in jou sitkamer – eksklusief op DStv – plaas."

Persverklaring: Jy word genooi na die programbekendstelling | You are invited to the programme launch

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-06-20

Woon dit by op 21 Junie 2022 om 18:30 | Attend it on 21 June 2022 at 18:30

Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie

Emma Kotze Teater 2022-04-05

"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."

Toyota US Woordfees 2022: Enkele foto’s en US Koor-video by die Langtafel

Helené Prinsloo, Simon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-03-24

Kyk na ’n video-opname van die US Koor by vanjaar se Langtafelgeleentheid. Hier is ook enkele foto’s van die geselligheid.

Press release: Andrew Buckland and Sylvaine Strike star in Firefly at The Baxter

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-03-17

Two of South Africa’s theatre greats, Andrew Buckland and Sylvaine Strike, once again team up to create theatre magic, in the stage premiere of Firefly, directed by Toni Morkel, at the Baxter Flipside, for a limited season from 24 March to 9 April 2022 at 7:30pm nightly, with Saturday matinees at 2:30pm.

Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-03-15

Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het ... gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.

Toyota US Woordfees | Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie | Winners of the first Classroom Radio Drama Competition

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-02-22

"Daar is groot behoefte aan meer kontemporêre en korter radiodramatekste wat geskik vir gebruik in die klaskamer is." | "There is a great need for more contemporary and shorter radio drama texts that can be used in the classroom."

Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 | 23 writers in the SU Woordfees 2022 Short Story Anthology

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-12-10

Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. | Twenty-three stories were chosen for publication in the new SU Woordfees Short Story Anthology. 

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Willem Bester Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

Toyota US Woordfees | TV-weergawe van Valsrivier sal jou meesleur

Jan-Jan Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-18

"In die hande van Christiaan Olwagen, Roelof Storm en Saartjie Botha word dit puik televisie."

Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV

Naude van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-18

"Van die koor se gewildste video’s op YouTube het al meer as sewe miljoen kykers gelok met baie positiewe kommentaar. Dit is meer as sommige gesoute internasionale popsterre wie se jong aanhangers waarskynlik na TikTok toe migreer het."

Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-12

"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."

Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."

Top