Toyota Stellenbosch Woordfees
Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie
2022-04-05"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."
Toyota US Woordfees 2022: Enkele foto’s en US Koor-video by die Langtafel
2022-03-24Kyk na ’n video-opname van die US Koor by vanjaar se Langtafelgeleentheid. Hier is ook enkele foto’s van die geselligheid.
Press release: Andrew Buckland and Sylvaine Strike star in Firefly at The Baxter
2022-03-17Two of South Africa’s theatre greats, Andrew Buckland and Sylvaine Strike, once again team up to create theatre magic, in the stage premiere of Firefly, directed by Toni Morkel, at the Baxter Flipside, for a limited season from 24 March to 9 April 2022 at 7:30pm nightly, with Saturday matinees at 2:30pm.
Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend
2022-03-15Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het ... gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.
Toyota US Woordfees | Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie | Winners of the first Classroom Radio Drama Competition
2022-02-22"Daar is groot behoefte aan meer kontemporêre en korter radiodramatekste wat geskik vir gebruik in die klaskamer is." | "There is a great need for more contemporary and shorter radio drama texts that can be used in the classroom."
Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 | 23 writers in the SU Woordfees 2022 Short Story Anthology
2021-12-10Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. | Twenty-three stories were chosen for publication in the new SU Woordfees Short Story Anthology.
Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan
2021-10-29"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."
Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink
2021-10-29"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."
Toyota US Woordfees | TV-weergawe van Valsrivier sal jou meesleur
2021-10-18"In die hande van Christiaan Olwagen, Roelof Storm en Saartjie Botha word dit puik televisie."
Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV
2021-10-18"Van die koor se gewildste video’s op YouTube het al meer as sewe miljoen kykers gelok met baie positiewe kommentaar. Dit is meer as sommige gesoute internasionale popsterre wie se jong aanhangers waarskynlik na TikTok toe migreer het."
Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?
2021-10-12"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway
2021-10-08"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."
Toyota US Woordfees 2021 | Ferine and Ferase
2021-10-08"And if anyone tells you it is not about the detail, ignore that. The work that has gone into every second and scene of Ferine and Ferase contributes to a theatrical experience that reels you in and bowls you over."
Toyota US Woordfees 2021 | Filosofiekafee
2021-10-08"Dit is die twintigste jaar dat die filosofiekafee by die Woordfees aangebied word, en nooit weer loop ek dit mis nie. Hierdie filosowe is slim, pittig, verstaanbaar en toeganklik – ’n vrolike spul!"
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes
2021-10-08"Ek het gedink ek sou die skare mis. Maar met hierdie produksie kry jy die geleentheid om intiem saam met die musikante óp die verhoog te klim."
Persverklaring: Die groot wenner van die 2021 Woordfeeskortverhaalkompetisie bekend gemaak
2021-10-07Die algehele wenner van die kompetisie is ook by hierdie geleentheid aangekondig. Du Toitskloof Wyne het ’n vyfde maal die prysgeld van R30 000 geborg.
Toyota US Woordfees-TV 2021: enkele gedagtes
2021-10-07"Iets anders is die Woordfees gewis vanjaar, en daarvan kan feesgangers dwarsoor die land en in buurlande met DStv-toegang wat die afgelope paar dae in hul sitkamers fees, getuig."
Persverklaring: Woordfees TV verleng / Woordfees TV extended
2021-10-07’n Seleksie van gewilde inhoud sal nou ook van 8 tot 10 Oktober in nuwe tydgleuwe herhaal word. | A selection of the most popular programmes will now be broadcast from 8-10 October in new timeslots.
Woordfees op die teevee
2021-10-05"Ons is meer as halfpad in die Toyota US Woordfees Fees TV – die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie op ’n opwipkanaal uitgesaai word – en my oë is al byna vierkantig, maar van televisie afsit en gaan slaap is daar geen sprake nie."
Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek
2021-10-05"Die dokumentêre film Die ongetemde stem wat tydens vanjaar se virtuele Woordfees op DStv bekendgestel is, gee ’n stem aan tientalle van daardie Afrikaanse kunstenaars wie se stemme nie na waarde geskat word en volgens verdienste op ons markpleine gehoor word nie."
