Toyota Stellenbosch Woordfees

Fotogalery: Toyota US Woordfeesbundel-bekendstelling

Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-10

Die Woordfeesbundel is op Vrydag 6 Maart bekendgestel.  Remona  Voges  het  foto's  van  dié  geleentheid  geneem.

Toyota US Woordfees 2020, Kamphoer: Naomi Meyer se indrukke

Naomi Meyer Teater 2020-03-10

"Daar is net een vrou op die verhoog, maar sy’t die stamina van ’n leërskare."

Kortverhale met lang bene: Woordfeesbundel-gesprek by die Toyota US Woordfees 2020

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

Kyk op watter lang bene sekere van die kort stories in vorige jare se bundels deesdae rondstap. Lees ook wegneemwenke vir enigeen wat volgende jaar wil inskryf hier.

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees dit hier!

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Valsrivier

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

"Hierdie produksie is, volgens hierdie kyker, ’n instant classic."

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Johnny Boskak voel ’n bietjie ...

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

"Hierdie is ’n moet-sien. Morris het nie verniet in 2019 die Kanna vir beste akteur gewen nie."

Toyota US Woordfees 2020: Eerste foto's

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-09

Die Toyota US Woordfees het op 6 Maart in Stellenbosch afgeskop. Liné Loff deel haar eerste paar foto's van die fees.

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Wat die water onthou / What the water remembers

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-07

"Odendaal en sy span kry dit reg om die oeroue wysheid, lewegewende krag en universele band tussen die mens en die natuur op ’n mooi en simplistiese manier te omtower ..."

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die voordele van eierwit

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-07

"Retief Scholtz is ’n mens-mens. Dié verloopte boertjie, wat nou voltyds skryf, verstaan die human condition baie goed en met Die voordele van eierwit wys hy weer hoekom akteurs toustaan om in sy toneelstukke te speel."

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Kraai

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-07

"Kraai, geskryf deur Mike Bartlett en vertaal deur Wessel Pretorius, ondersoek presies hoe glibberig die glyskaal dan nou is. Dit vra ook daai ongemaklike vraag: Kan jy jou seksualiteit kies?"

Solo-uitstalling deur Theo Paul Vorster by Toyota US Woordfees 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-06

“My tentoonstelling is gebaseer op die feestema aanhou beweeg en geraas maak, afkomstig van Jan Rabie se boek 21."

Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

Kom luister na voorlesings van Reza de Wet se werk op 12 Maart by die Toyota US Woordfeees.

Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020

Marli van Eeden, René van Rooyen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

"Wat my eerste opgeval het van die boek, was Dalene se sensitiewe en diep-ondersoekte verkenning van die vroulike protagonis se psige. Jy bewonder haar vir haar vasberadenheid in haar soeke na persoonlike vryheid soos dit afspeel teenoor die konflik tussen haar aardse boswêreld en die mens se behoefte vir vooruitgang." 

Folk 101: Klassiek en kontemporêr in een

Marli van Eeden, Jan-Hendrik Harley Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

"Ek dink altyd terug aan iets wat ek jare gelede gehoor het: 'Making music is serious business. Listening to it shouldn't have to be'."

Van Broadway tot op eie bodem: Jong talent pak bekende musiekblyspele aan

Marli van Eeden, Pedro Kruger Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

"Birdstraat is ’n ikoniese straat in Stellenbosch. En vir die Woordfees wou ons Broadway na Stellenbosch verplaas."

Luna Paige: "Kuns is goed vir die siel"

Marli van Eeden, Luna Paige Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

"Ons leef in ’n tyd waarin die meeste mense redelik onseker is oor hul toekoms, die ekonomie, hul veiligheid en ook op ’n manier hul identiteit en hul 'behoortskap'. Ek het hierdie onsekerhede vir seker nie vrygespring nie en ek het agtergekom dat dit ’n effek het op my selfekspressie en tot baie onlangs op ’n lus vir liedjies skryf."

Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek

Naomi Meyer, Liza Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-04

"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"

’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”

Henry Cloete, Devonecia Swartz Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-04

"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."

Jazz by die Toyota US Woordfees 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks topmusiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.

Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Ekstra large, asseblief

Remona Voges, Marichje De Necker Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

"Die perspektief is uiteraard vroulik, maar enigiemand sal kan vereenselwig – selfs al is jy nie ’n vettie nie."

Top