Toyota Stellenbosch Woordfees
Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my
2020-01-27"Genoeg mense skryf die blote realiteit, maar my geheue is visueel, ek vergeet nooit die detail van iets wat my geroer het nie."
Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit
2020-01-21"Ten slotte is Stellenbosch Mafia 'n lekker stukkie navorsing wat blitskennis en insig gee oor Suid-Afrika se rykste Afrikaners. Du Toit kan op die skouer geklop word dat hy probeer het om netelige Boeremafia-aantygings in hierdie era van dezinformatsiya uit te klaar. Het hy geslaag?"
Resensie: Tronkhond deur China Mouton
2020-01-21"Die dienshonde word karakters in eie reg: heroïese en gevalle helde, wat inderwaarheid ook lede van die Mag was, maar nooit die erkenning wat hulle verdien het gekry het nie."
Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens
2020-01-15"Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor grondonteiening sonder vergoeding, bring innige kreatiewe samestellings soos Price en Louwrens se bundel niefiksie ’n behaaglike oomblik van ontspanning."
Resensie: Kammaland deur Annelie Botes
2020-01-14"Kammaland is ’n boek wat jy nie lig gaan vergeet nie, want Annelie Botes weet hoe om emosies en ervarings te verwoord wat die gewone mens nie eens in sy privaatste gedagtes kan omskryf nie."
Skrywersonderhoud: Bun Booyens oor 50 jaar met Fred
2020-01-07"Die beste prente bly dié wat so ondubbelsinnig is dat geen woorde nodig is nie."
Toyota US Woordfees 2020: Video en foto's van die bekendstellingsfunksie
2019-11-21Die Toyota US Woordfees se 2020-program is 18 November op Rust en Vrede-wynlandgoed bekendgestel.
Toyota US Woordfees 2019: Onderhoud met Remona Voges oor Penseel & Kie
2019-11-21"Die sukses van 'n gedig hang (soos enigiets anders!) uiteindelik af van die eindelose vermoë om moeite daarmee te doen."
Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Naomi Meyer
2019-11-21"Inspirasie is ’n vonk én dis ’n stadige vuur ook."
Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Cliffordene Norton
2019-11-21"Hierdie jaar het ek die storie geskryf, gestuur, daarvan vergeet, en toe bam!"
Toyota US Woordfees 2020: Taalgesprekke
2019-11-21Hier is items op volgende jaar se US Woordfeesprogram (Stellenbosch, 6–15 Maart 2020) oor Kaaps, Afrikaans in Argentinië, ’n bykans uitgestorwe Khoekhoetaal en die Afrikaans van die Kaapse Moslems.
Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-11-21Toyota US Woordfees 2020 het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie!
Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem
2019-11-19"Ses-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe bundel getiteld Aanhou beweeg en geraas maak, wat by die Toyota US Woordfees van 6–15 Maart 2020 te koop sal wees."
Toyota US Woordfees 2020: volledige program
2019-11-18Die Toyota US Woordfees se program vir 2020 is pas bekend gemaak. Laai dit hier af!
Persverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees
2019-10-17Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.
Persverklaring: leesaflos in skole
2019-10-17Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.
Nuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees
2019-08-20"Die Toyota US Woordfees se tema vir 2020 is pas bekendgemaak saam met die bekendstelling van ’n nuwe logo."
Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend
2019-08-14Lees hier om te sien wie die finaliste vir vanjaar se ATKV-Woordveertjies is.
Woordfees-musiekmeningspeiling: Wen kaas en kontant
2019-08-07Die Toyota US Woordfees wil graag weet watter musiek jy graag op die Woordfeesprogram wil sien. Lees hier meer oor hul meningspeiling. Jy kan kaas en kontant wen!
Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020
2019-08-07Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.
