Toyota Stellenbosch Woordfees
US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”
2019-03-05"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
2019-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie | GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie! | Seemeeu, Kanarie vlieg hoog | Verevrou van vlees en papier | Spesiale hulde aan Nellie du Toit.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-03-05"Boeke maak ’n venster op die onbekende oop."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Huishou
2019-03-05"Verhoudings is moeilik. Of jy nou gay, straight, bi of wat ook al is. Voeg daarby ’n ouderdomsverskil, ’n identiteitskrisis, white guilt en ’n obsessiewe hunkering na ’n kind, en jy kry Huishou."
US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd
2019-03-04"Die gesprek in die Boektent oor Verwoerd se boek was as’t ware ’n simboliese brug tussen die ou en nuwe Suid-Afrika waar daar na soveel jaar saam besin kon word oor die verlede, maar ook hoe om die toekoms tegemoet te gaan."
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2019-03-04’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd | Saartjie én INK 5 jaar by Woordfees! | Alles oor Mi(SA) – 3 volle blaaie | Fotoblad – Só lyk Katvoet-akteurs voor die gordyn lig | Marita van der Vyfer praat oor "alleen roei om die wêreld"
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Doos/Box
2019-03-04"Doos/Box is mooi en rou. Vinnig genoeg om nie vir die kyker ’n stywe nek te gee nie en nét lank genoeg om deernis met die karakter te ontwikkel."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Haar Blues / Her Blues
2019-03-04"Luna Paige is waarskynlik een van ons land se mees onderskatte en ondergewaardeerde musikante, liedjieskrywers en sangers. Sy het een van die beste stemme in die bedryf en sou internasionaal kon meeding met baie bekende en gerekende vroulike sangers."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Katvoet
2019-03-04"Tennessee Williams se klassieke toneelstuk Cat on a hot tin roof kry 'n plaaslike geur in Nico Scheepers se Katvoet. Al die elemente en onderliggende temas van die oorspronklike teks is daar - dié slag net in Afrikaans."
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Swerfgoed
2019-03-04Swerfgoed, die drie maal Kanna-bekroonde stuk deur Bauke Snyman, spog met Van der Merwe én Nicole Holm, wat sonder twyfel een van haar generasie se mees diverse en beste akteurs is.
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Endgame
2019-03-04"Endgame illustreer die sentiment van die nutteloosheid van bestaan uitstekend. Tragedie en komedie smelt saam om die eentonige roetine van lewe, die sikliese kom en gaan, die begin en einde en wéér begin, uit te lig."
US Woordfees 2019: Kleedkamer-blues
2019-03-04"Die stuk vertoon nog enkele kere by vanjaar se US Woordfees. Dit word sterk aanbeveel. Want so is die lewe. Presies net so."
US Woordfees 2019: Fotoblad 1
2019-03-03Die US Woordfees 2019 het afgeskop! Gerrit Rautenbach deel sy foto's van Vrydag se skrywersfees.
US Woordfees 2019: Bevestigde spekers van die gratis diskoersprogram
2019-03-01Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis gratis! Hier is die name van die paneellede wat aan die onderskeie programme deelneem.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
2019-02-28"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie
2019-02-28Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
2019-02-27"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute
2019-02-26"Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee klassieke kortverhale van Eugéne Marais met die gewilde akteurs Paul du Toit en Jenna Dunster onder begeleding van topmusikante."
