Toyota US Woordfees 2020: Video en foto's van die bekendstellingsfunksie

  • 0

Die Toyota US Woordfees se 2020-program is Maandagaand 18 November op die Rust en Vrede-wynlandgoed bekendgestel.

Video: Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees, gee 'n vinnige oorsig van die 2020-program.

Die geleentheid het op die grasperke van die Rust en Vrede-wynlandgoed plaasgevind.

Dorothea van Zyl

Deniel en Frazer Barry

Karen Meiring

Danie Marais

'n Groep van Toyota se bemarkingspan

Eureka Barnard

Mercy Kannemeyer

Wilken Calitz en Japie Gouws

Carine Terreblanche

Erns Grundling

Debbie Human-van Eck en Gerhard van Eck

Niel Rademan

Martie Meiring

Vernon Swart en Rick Stander

Piet Croucamp

Naomi Meyer

Peter van Noord

Jacolette Kloppers

Isabeau Botha

Wim de Villiers saam met Rudolf en Sonia Gouws

Astrid de Vos

Leslie van Rooi gesels met Wim de Villiers.

'n Volgepakte tent gaste wag in afwagting om te hoor wat op die feesprogram is.

Die omroeper en oud-Matie Sherlin Barends was die seremoniemeester.

Jean Engelbrecht van Rust en Vrede

Calvyn Hamman van Toyota

Stand-up-komediant Alfred Adriaan

Wicus Pretorius, Media24 se verteenwoordiger

Karen Meiring van kykNET

Danie du Toit van Spoegwolf

Marlise Klopper kondig die skrywers aan wat in vanjaar se Woordfees-bundel opgeneem word.

Lees ook:

Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Cliffordene Norton

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Naomi Meyer

Saartjie Botha vertel meer oor die feesprogram.

Laai die program hier af:

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

Rudolf Gouws, voorsitter van die Toyota US Woordfees-advieskomitee

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top