Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

“Ses-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe bundel getiteld Aanhou beweeg en geraas maak, wat by die Toyota US Woordfees van 6–15 Maart 2020 te koop sal wees.”