Toyota Stellenbosch Woordfees
Persverklaring: ’n Lente-Woordfees | Press release: Woordfees in spring
2022-12-13Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar nogmaals in die lente plaas, van 7 tot 15 Oktober. | The Toyota SU Woordfees will once again take place in spring, from 7 to 15 October 2023.
Toyota US Woordfees: Al om Antjie
2022-11-02"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem."
Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release: Woordtrofees Awards nominations 2022
2022-10-28Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. | The nominations for this year’s Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards have been released.
Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"
2022-10-27"Ek is ewe hartlik oortuig daarvan dat dit kaf is (sou ook ’n ander medeklinker kon gebruik!) dat die gebruik van Engels ’n voorwaarde vir uitnemendheid in die akademie is."
Die Toyota US Woordfees 2022 deur Jeremeo le Cordeur se lens
2022-10-27Die Toyota US Woordfees 2022 het van 10 tot 16 Oktober in Stellenbosch plaasgevind. Jeremeo le Cordeur het verskeie teaterproduksies met sy lens vasgevang.
Die Toyota US Woordfees: boeke, gesprekke en mense
2022-10-26"Ek het hard probeer om soveel as moontlik in te pas in die kort tydjie en het dus gekonsentreer op boeke, skrywers en die gespreksreekse."
Toyota US Woordfees 2022: ’n oorsig van die week se fees
2022-10-21"Die week was ’n ware tuimeltrein van die lewe in Suid-Afrika. Jy beleef al die hoogte- en laagtepunte in sewe dae. Sommige goed wat ná bykans 30 jaar van demokrasie amper ongeloofwaardig in hul absurde waarheid lyk; ander hartverskeurend nóú; ongelyk en onregverdig ten spyte van demokrasie."
Kan die akademie uitnemendheid oorleef?
2022-10-21"Die kwessie van die ontwikkeling en voortbestaan van Afrikaans is verbind met die kwessie van globalisering en in die besonder die strewe na sogenaamde uitnemendheid. Engelstaligheid word juis gevier as dit wat globale deure oopmaak, en natuurlik ook toegang tot hoër plekke op die globale ranglyste." Lees hierdie voordrag wat vanjaar by die Toyota US Woordfees gelewer is.
Toyota US Woordfees 2022: Diversiteit in die praktyk
2022-10-19"Die diversiteit van keuses en ervarings wat die fees bied, het weer eens nie teleurgestel nie. Dit strook met die diversiteit van mense en idees wat mens graag by so ’n fees wil sien."
Toyota US Woordfees 2022: Afrikaans herontdek by feeste
2022-10-18"Dis die eerste keer dat ek regtig die taal geniet het. Omdat ek so lank afstand van die taal af gehad het, kon ek dit soos nuut ontdek. Ek het altyd die woorde verstaan, maar het begin om die taal op ’n ander vlak te verstaan en waardeer."
Toyota US Woordfees 2022: ’n Akkerboom plant die saadjie van suggestie
2022-10-17"’n Akkerboom was ’n meestersklas in toneelspel by die Woordfees."
Toyota US Woordfees 2022: Boekemacrazies by die Toyota US Woordfees
2022-10-17Trisa Hugo en Analize Viljoen van Boekemakranka deel hulle indrukke van die pas afgelope Toyota US Woordfees. Izak de Vries het met hulle gesels.
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-opmerkings: Agter my glimlag
2022-10-17"’n Baie publieke ineenstorting, verslawing, Huisgenoot-exposés en die afdanking uit haar rol as die gewilde suster Elise van Binnelanders is nie noodwendig hoe sy onthou sou wou word nie."
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: ’n Gek vir jou
2022-10-17"Net hulle aksies (in die vorm van mimiek en clowning) en die vernuftige gebruik van musiek en enkele rekwisiete skep ’n deernisvolle verhaal oor die immer sensitiewe aard van vriendskap."
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Mutton hour
2022-10-17"Die minidramas, wat amper soos ’n klein geanimeerde fliek voor jou afspeel, kan nét slaag wanneer jou spelers se tydsberekening en bedrewenheid as akteurs van hoogstaande gehalte is."
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Die halwe huis
2022-10-17"In hierdie drama dra die hoofkarakter, Bumper Jansen, heeltemal te swaar aan die las van sy verlede, sy swart hond (wat hy vroeg in sy lewe al ontmoet en heel speels Shadow doop) en die hartseer afloop van die pad wat hy moet stap [...]."
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Afrika-Blues
2022-10-14"Afrika-Blues is een van daardie heerlike feesproduksies waar jy wens almal wat jy ken sit saam met jou en luister."
Toyota US Woordfees 2022: Nog foto’s
2022-10-14Die Toyota US Woordfees 2022 is in volle swang en duur tot Sondag 16 Oktober. Menán van Heerden deel nog ’n paar foto’s.
Persverklaring: Wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie
2022-10-14Lynthia Julius is as algehele wenner van die 2022 Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig by die bekendstelling van die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 10 Oktober.
Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Vier susters
2022-10-13"Gerda Taljaard is waarskynlik een van ons land se most underrated skrywers, so haar wen van die gesogte kykNET/Rapportprys vir fiksie ’n paar weke gelede was nie een oomblik te gou nie."
