Etienne van Heerden Veldsoirée
Buffelskop se grafte en ’n veldsoirée in Nxuba
2026-10-06"Hoekom fiksie gebruik as die soeke na die werklikheid en die waarheid jou op sulke interessante reise kan neem?"
Baklei sonder bloed: politieke verset in Die Bergengel-boeke
2026-10-01"Dis ’n liefdesverklaring vir Afrikaans en die krag wat skuil in musiek, poësie, kuns, tradisie en identiteit. En dis ’n soeke na ’n alternatief vir geweldsoorlog."
"Die Durbanse poepwedstryd": die vieslikste gedig in Afrikaans, of dalk satiriese verset?
2026-09-23"Van al die gedigte in Afrikaans, al die duisende gedigte wat subliem mooi is en van voortreflike literêre vakmanskap getuig, is daar een wat my nog al die jare lank bybly – om al die verkeerde redes."
Die tragiese as miskende verstaanskategorie: ’n naby blik op twee politieke denkmodusse
2026-09-11"In die agtergrond van die oorgang vanuit die noodlotsgees na die bevrydingsgees is daar die verhaal van die mens se vrye wil. Vrye wil al dan nie is ’n belangrike speler op hierdie verhoog."
Andries Bezuidenhout en sy kitaar
2026-09-07Hierdie video van Andries Bezuidenhout en sy kitaar is op Vrydag 24 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
KI en die uitgewersbedryf: The Good, the Bad and the Ugly
2026-09-02"Ons moet aan KI-opleiding begin dink as ’n soort newereg, soos vertaalregte, teater- of filmregte wat gelisensieer kan word."
Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-08-17"Is dit hoe die transkriberende priesters gevoel het met die bekendstelling van Gutenberg se drukpers, die wetenskaplikes voor die eerste atoombomtoets? Was daar bekommernis oor ’n ongekarteerde wêreld met eksistensiële risiko’s?"
Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie
2026-08-13"Laat ek opsom: Ons wetgewer het ’n deel van die Britse wetgewing gespoeg en geplak, maar ander relevante dele weggelaat wat nodig sou wees om hierdie artikel prakties uitvoerbaar te maak."
Die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée deur Izak de Vries se lens
2026-08-04"Ons maak in 2027 weer so. Teken solank 23 tot 25 Julie 2027 in julle dagboeke aan. Ek sal daar wees!"
Veldsoirée 2026: videoflitse
2026-08-03"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoireé 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
The 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée through Andile Bhali’s lens
2026-07-29Andile Bhali shares his favourite photos from the 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée.
Elders gesien: Met apologie aan Lina Spies
2026-07-29"En die afgelope naweek, tydens die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée, het ek die praktiese manifestasie daarvan weer in werking gesien. Dis veel meer as kruisbestuiwing, simbiose of uitruilings van kennis en ervarings."
Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 deur Darryl David se lens
2026-07-28Darryl David, feesimpresario, deel sy gunstelingfoto’s van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026.
Veldsoirée 2026: Die sewende, die einde van die waarheid, die sterfte van fiksie, die grafrede by die laaste boek en laaste leser.
2026-07-28"Maar sewe laat my ook onmiddellik dink aan Etienne Leroux se Sewe dae by die Silbersteins. En ja, tussen die fiktiewe ruimte van Welgevonden en die werklikheid van die sarkofaag op Buffelshoek is daar steeds die groot soeke. Dit is waarmee daar dié naweek deur sessie na sessie geworstel is. Dié soeke, die stoei met sin, maniere om opnuut te 'disrupt', soos Mphuthumi Ntabeni dit gestel het."
Orde van die Windpomp die sewende keer by die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken
2026-07-26Die orde van die Windpomp is vanjaar vir die sewende keer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken. In hierdie video vertel Van Heerden meer oor die geskiedenis van dié eksentrieke prys. Hy kondig ook die wenner aan.
Veldsoirée-video 2026: Op pad na die Oos-Kaapse Karoo
2026-07-22Karoo-koppies, aalwyne en kaggelvure: die Veldsoirée skop binnekort af. Hiermee ’n kort lusmakervideo van die wintertyd roadtrip na die Oos-Kaapse Karoo. Die Etienne van Heerden Veldsoirée word aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-07-09Hier is die finale, gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée.
Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-04-15Alle gesprekke is gratis. Bespreek vroegtydig verblyf.
Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)
2026-04-01Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort video-toer deur Menán van Heerden van wat te wagte is. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in Veldsoirée. Al die gesprekke is gratis. Maak seker jy bespreek vroegtydig verblyf. Meer details in die video.
Programuitleg van die Etienne van Heerden Veldsoirée (24–26 Julie 2026)
2026-03-20Dit is nog nie nodig om nou al te bespreek vir die gespreksessies nie, maar enige een wat belangstel om die Veldsoirée by te woon, word aangemoedig om vroegtydig hulle verblyf te bespreek. Meer besonderhede oor die ATKV-Skryfskool kan ook hier gelees word. Dit is nodig om vroeg te bespreek.
