Etienne van Heerden Veldsoirée

Suksesse, uitdagings en beproewinge in die Suid-Afrikaanse landbou | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christo van der Rheede Menings 2023-10-25

"Suid-Afrika se landbousektor is grootliks uitvoergerig. In kwartaal een van 2023 het Suid-Afrika se totale uitvoer van landbouprodukte $2,8 miljard bedra, 4,0% hoër as die $2,7 miljard in kwartaal vier van 2022."

Triumphs, trials and tribulations of South African agriculture | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christo van der Rheede Menings 2023-10-25

"South Africa’s agricultural sector is largely export-orientated. In quarter one of 2023, South Africa’s total agricultural product exports amounted to US$2,8 billion, up by 4,0% from US$2,7 billion in quarter four of 2022."

Hou KI ’n bedreiging vir skrywers in? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Imke van Heerden Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-10-19

Die Istanboelse akademikus Imke van Heerden besin oor die toekoms van skeppende skryfwerk, en diep vroeë kompergeskiedenis op om oor hierdie vraagstuk na te dink.

’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Johan Kotze, Menán van Heerden, Izak de Vries, Etienne van Heerden, Lisa Antrobus Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-10-18

"Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees."

Orde van die Windpomp 2023 aan Clinton du Plessis | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-10-12

By die jaarlikse Etienne van Heerden Veldsoirée op Cradock is die Orde van die Windpomp deur Darryl David, die feesdirekteur, en die skrywer Etienne van Heerden aan die Cradockse digter Clinton du Plessis oorhandig. Van Heerden het daarna verwys as ’n "eksentrieke toekenning" vir wat hy Du Plessis se "dokumentêre" poësie noem.

Christi van der Westhuizen oor witwees | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Christi van der Westhuizen Menings 2023-10-05

Christi van der Westhuizen het by die afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée en by die Veldsoirée van 2022 lesings oor witwees gegee. Die video-opnames van die twee lesings verskyn hier neffens mekaar.

’n Ode aan die Orde van die Windpomp

Jo Els SêNet-briewe 2023-09-28

"Vanjaar was die ontvanger Cradock se eie Clinton V du Plessis, ’n digter wat woorde met ’n skoffel en ’n graaf omdolwe en uitspit, ’n fyn waarnemer van sy eie lewe en die lewe rondom hom."

We need to talk

Freek Robinson, Sihle Khumalo Interviews 2023-09-28

Sihle Khumalo says conversation is important. We need to talk about the difficult things, the hard things, the things that make us uncomfortable. Freek Robinson starts the conversation.

’n Soirée saam met my suster 

Elmarié Dercksen Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-09-28

"Vir kop oopskiet. Vir dapper dink. Ter wille van oorlewing. Almal welkom."

Die sprekers | The speakers: Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Izak de Vries Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-09-27

Altesaam 32 sprekers het aan die 2023 Etienne van Heerden Veldsoirée deelgeneem. | During the 2023 Etienne van Heerden Veldsoirée 32 speakers participated.

Persverklaring: Spesiale fokus op die landbou by die Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-08-17

Almal wat belangstel in Suid-Afrika se toekoms, en veral in die toekoms van ons landbougemeenskappe, moet solank hul kaartjies bespreek vir twee belangrike gesprekke op Saterdag 23 September by Buffelshoek, ’n plaas net buite Cradock.

Press release: Special focus on agriculture at the Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-08-17

Anyone who is interested in South Africa’s future, especially of our agricultural communities, should book their tickets for two important talks on Saturday, 23 September at Buffelshoek, a farm just outside Cradock.

Die program | The programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-06-09

Kom word deel van hierdie onvergeetlike ervaring! Bespreek nou. | Book now to share in this unforgettable experience!

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-05-22

Die koste om hierdie skryfskool by te woon, beloop slegs R350, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Wat meer is, hierdie R350 gee ook aan deelnemers gratis toegang tot al die gespreksessies tydens die veldsoirée.

ATKV-Skryfskool by vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet Feeste 2023-03-24

Voornemende skrywers kan solank hulle dagboeke skoonmaak, want van 22 tot 24 September 2023 gaan die ATKV-Skryfskool tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock aangebied word.

Heilna du Plooy: Daardie lang reis

Heilna du Plooy Boeke en skrywers 2023-03-02

Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf? Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor. In hierdie gesprek nooi sy ons om saam te reis.

Swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters in Gilroy se werk

Sidney Gilroy Boeke en skrywers 2023-01-23

"Ek skryf verhoudingsverhale," sê Sidney Gilroy oor sy romans. In hierdie gesprek stel hy ons voor aan die "swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters" wat hy skep.

The wanderers, what does it mean to belong?

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2022-12-08

"I have seen the returning MK soldiers, how disappointed they are in what is happening in our country."

Rory Riordan on his book Apartheid’s Stalingrad

Rory Riordan Books and writers 2022-11-29

Why were the townships of Port Elizabeth and Uitenhage apartheid’s Stalingrad? What happened in the eighties that left the NP with no choice but to start negotiating?

Musings of a country magistrate

Jo Els Feeste 2022-11-22

Jo Els used to be a magistrate in a small Karoo town. He has since retired and is now willing to share some of the highs and lows of his days on the bench. His journey and his story are also deeply personal. He used to have a terrible stutter, and today he can hold his own as a storyteller next to a Karoo fire.

Top