Jan van Tonder is ’n gevierde romansier en skepper van die immer gewilde karakter Sagie.
In hierdie lesing, by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023, praat hy oor die wêreld van Sagie en vertel hoe hy Sagie “ontmoet” het.
Is Sagie het die eerste keer in 1987 verskyn, Is weer Sagie in 2013 en tien jaar later verskyn die slot Sagie is.
Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word in Sagie se storie in een band klaar vertel.
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors
Dagbreek Trust
Die Tuishuise en Victoria Manor