kykNET Portaal

"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais
2020-05-21"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."
"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2020-05-13"Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart."
Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle
2020-05-08Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.
"Die onmiddellikheid van die verhoog is soos ’n dwelm" – ’n onderhoud met Nicole Holm
2020-05-06"Een ding lei na ’n volgende ding, so selfs al voel jy daai job betaal te min, of jy wil nie regtig stelle verf nie, dóén dit. Kom op enige manier in die kamer en dan kry jy dalk ’n sitplek by die tafel."
"We live charmed lives" – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk-Loots
2020-04-29"Ek kyk na my visse, hier sit ’n kat by my voete en ek het nou net die hoenders kos gegee. In hierdie oomblik, as ek nou net staan en kyk na alles wat ek het en hoe mooi en rustig en vredevol alles is en hoe bevoorreg ek is om dit so te kan hê, dan voel ek in my hart van harte geweldig gelukkig."
Filmresensie: Griekwastad
2020-04-29"Griekwastad is een van die beter Afrikaanse rolprente wat my, in ’n toenemend bar Afrikaanse filmlandskap, weer laat moed skep."
Kom Ons Jol bring musiek en kuier na kykNET
2020-04-24Kom Ons Jol, ’n splinternuwe en interaktiewe musiekprogram, bied aan kykers bobaasmusiek en hope geleenthede vir dans, saamsing en lag in die gemak van hul eie sitkamer of stoep. Boonop kom kuier van die land se top kunstenaars óók saam met hul akoestiese sessies elke Saterdagaand!
"TV-shows is in my bloed": ’n Onderhoud met Casper de Vries
2020-04-23"Is ek happy met wat ek bereik het en die heritage wat ek agterlaat? Absoluut. Dis uniek en dis Afrikaans!"
Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks
2020-04-22Is jy of ken jy voornemende talent tussen die ouderdomme van 6 tot 16 wat nog altyd in ’n kykNET-reeks wou speel? Die geleentheid het uiteindelik aangebreek om ’n rol in ’n opwindende drama los te slaan!
Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld
2020-04-20"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."
KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek
2020-04-07Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.
Komedie op sy beste dié winter op kykNET
2020-03-25Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.
kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access
2020-03-02DStv-kanaal 148 sal vanaf 9 Maart bekendstaan as kykNET Lekker, waar reedsbestaande kykNET-inhoud op die DStv Access-pakket beskikbaar sal wees.
Groot oes SAFTA-benoemings vir kykNET
2020-02-18Die benoemings vir vanjaar se SAFTA’s (South African Film & Television Awards) is vroeër vandag bekend gemaak en kykNET skitter in bykans al die kategorieë met ’n reuse totaal van 68 benoemings.
Casper en kie is terug ná ’n dekade op kykNET
2020-02-17Ná meer as ’n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144.
Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!
2020-02-11Inskrywings vir die kortfilm-kompetisie, bestaande werke en draaiboeksoek is nóú amptelik oop!
Die 10de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners!
2020-02-11Die 10de kykNET Fiëstas het op Sondag 9 Februarie plaasgevind. Lees hier wie die wenners is!
Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk
2020-02-10Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.
Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas
2020-02-04Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.
Hoekom soek boer ’n vrou?
2020-01-10"En ek wonder voort: Hoekom soek boer nie eerder antwoorde op vrae soos wat beurtkrag aan sy boerdery gaan maak nie?"
