kykNET Portaal

kykNET-Rapport-prys 2019: filmkategorie

Herman Binge Academic research 2019-09-14

Hier is die wenner in die filmkategorie van die kykNET-Rapport-prys 2019.

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is die kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie. 

LitNet-resensente op die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-kortlys

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-30

LitNet het twee boekresensente wat op die kortlys vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-prys verskyn. Baie geluk aan die finaliste!

'n Onderhoud oor Oedipus by die kykNET Silwerskermfees 2019

Remona Voges, Canya Cruywagen, Stefan Benade Film 2019-08-29

Oedipus: Die musical – ’n dokumentêr  is by hierdie jaar se kykNET-Silwerskermfees met sewe toekenninngs bekroon. Remona Voges het met Stefan Benade (skrywer en regiseur) en Canya Cruywagen (redigeerder) gesels om meer oor dié indrukwekkende kortfilm uit te vind. 

kykNET Silwerskermfees 2019: 14 kortfilms in kompetisie  

Suzette Myburgh Film 2019-08-27

"Die kortfilms is ’n belangrike ontwikkelingsprojek van die jaarlikse Silwerskermfees, en kykNET verdien werklik lof vir die manier waarop hulle bereid is om voortdurend te belê in Afrikaanse films én die groter Suid-Afrikaanse mediabedryf."

 

kykNET-Rapport-boekpryse 2019: Kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-27

Volgens die sameroeper van die keurpaneel, Bibi Slippers, was die gehalte van die inskrywings vanjaar weer eens baie hoog. “Uit ’n gros baie goeie resensies was daar in elke kategorie vier absolute uitskieters wat nek-aan-nek met mekaar gelê het."

kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees

Jaco Barnard-Naudé Film 2019-08-26

"Wat is in die spieël? Dink ons krities genoeg oor die keuses wat óns maak in die lig van Bass se keuse en protes? Kan ons in solidariteit met Bass staan oor die objektivering van die vroulike liggaam, terwyl ons die omstredenheid terselfdertyd sien as ’n geleentheid om ’n gesprek oop te maak en krities te dink oor die objektiverings waaraan ons self daagliks skuldig is?"

kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke

Leon van Nierop Film 2019-08-26

"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."

Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners

LitNet Film 2019-08-26

“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.

Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling

Remona Voges kykNET Portaal 2019-08-02

Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.

Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!

LitNet kykNET Portaal 2019-06-13

Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek.

Die Spreeus – as dit maar net scary was

Réney Warrington TV 2019-05-06

"Die Spreeus se waarde lê in die lieflike karakters en ontginning van Suid-Afrika se ryk kultuur van spookstories." 

Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners

LitNet kykNET Portaal 2019-02-15

Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.

Persverklaring: produksie van Poppie Nongena-rolprent begin

LitNet Film 2018-11-06

"'Die Swerfjare van Poppie Nongena is 'n baie belangrike storie wat vertel móét word. Dit het etlike jare geneem om dit uiteindelik op film te kan verewig, maar ons is opgewonde oor die produksiespan en rolverdeling en sien uit om die finale produk vir Elsa Joubert en die res van die wêreld te wys,' sê Karen Meiring, hoof van kykNET."

’n Onderhoud met die kykNET-program Megaboere 5 se nuwe aanbieder

Naomi Meyer, Kabous Meiring kykNET Portaal 2018-11-01

"Daar is ’n ander taal, ’n ongesegde een: Suid-Afrikanerskap, medemenslikheid en hoop. Boere ken mos daardie taal." 

Kanarie: persoonlike indrukke

Naomi Meyer Film 2018-10-22

"’n Kanarie hoort nie in ’n kou nie."

Persvrystelling: Wenners van kykNET-Rapportpryse vir 2018 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-22

"Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken."

Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie

Jan-Jan Joubert Film 2018-08-31

"Ons leef in ’n tyd waar baie verskillend-definieerbare kwesbare minderhede in ons land beleef dat hardvogtiges met die mag van die meerderheid nie hul verhale wil hoor, sien of verstaan nie. Kanarie vertel so ’n verhaal. Rolprentgewys is dit van puik standaard."

kykNET Silwerskermfees 2018: Hoogtepunte en indrukke

Mercy Kannemeyer Film 2018-08-31

"Kykers het baie om na uit te sien. Die kykNET Silwerskermfees bied geleentheid vir fliekmakers om te waag en hulself uit te daag, en sodoende bied dit ook aan gehore die geleentheid om te leer en hulle in plaaslike talent te verlekker."

kykNET Silwerskermfees 2018: 20 kortfilms in kompetisie

Suzette Myburgh Film 2018-08-29

"Maar hoewel die sentrale tema dieselfde is, word die films op uiteenlopende wyse aangepak, wat sorg vir ’n wye verskeidenheid – ’n besliste pluspunt van vanjaar se aanbod."

Top