kykNET Portaal

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
2016-11-28Sara se Geheim is ’n dramareeks van 26 episodes wat in Kaapstad afspeel, met twee verhale wat hand-aan-hand loop – dié van ’n familie in Durbanville en dié van ’n familie in Athlone.
Persverklaring: kykNET wil deel in jou sprokiesbruilof
2016-10-28As jy en jou verloofde ’n interessante storie het om te vertel en boonop vriende en familie het wat op TV sal skitter – stuur ’n uitnodiging vir kykNET. Hier is nog besonderhede.
Press release: Maties win debut season of Varsity Sing
2016-10-14"The University of Stellenbosch walked away 2016 Varsity Sing champions on Thursday, 13 October ..."
Wenners van die KykNET-Rapport-boekpryse vir 2016 bekend
2016-09-24Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans asook die twee nuwe kykNET-Rapportpryse vir boekresensent van die jaar is by dieselfde geleentheid oorhandig.
'n Oorsig van die kortfilms van kykNET Silwerskermfees 2016
2016-09-15"Die algemene standaard van die 2016 Silwerskermfees kortfilms was besonder hoog. Dit was inderdaad moeilik om te besluit vir watter film/akteur/regisseur om te stem, maar op die ou einde is ek baie gelukkig met die wenners wat ons aangewys het."
Noem my Skollie vertel een van ons stories
2016-09-15"Die storie gee mens insig in die ontstaan van bendes, in die bekoring van behoort aan iets. Tien uit tien daarvoor."
Sy klink soos lente is bloot lekker
2016-09-15"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."
Tess – goed, maar nie sonder foute nie
2016-09-15"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."
Kortfilms Silwerskermfees 2016
2016-09-13"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"
Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie
2016-09-13"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."
kykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers
2016-09-05"Elke nou en dan slaan 'n film jou wind uit, hetsy weens die manier waarop dit jou verbeelding kaap of weens die storie wat dit vertel."
Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte
2016-09-05Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"
Die 2016 kykNET Silwerskermfees: 'n Bloutapyt vir plaaslike filmtalent
2016-09-02"Die diversiteit in onderwerp, tema en uitbeelding in vanjaar se kortfilms getuig van die rykdom wat Suid-Afrika in jong storievertellers het."
Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-31"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat die Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."
Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-29Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.
Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie
2016-08-25"By verre die grootste aantal studente op universiteit wil ‘n positiewe bydrae lewer tot ons samelewing en dit is duidelik in wat mens in dié produksie sien."
USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET
2016-08-02"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."
kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
2016-07-21Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend.
Persverklaring: kykNET Silwerskermfees 2016, die kortfilms
2016-06-28"Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus in Kampsbaai gehou gaan word."
Waar is ons manlike amateurbakkers?
2016-04-26Op kykNET se Koekedoor-logo pryk daar 'n haan. Clifford Roberts het opgemerk dis die enigste een: daar is hierdie seisoen net een manlike bakker tussen die henne. Clifford het agter die skerms gaan skrop.
