kykNET Portaal
kykNET Silwerskermfees 2018: aantekeninge oor die meeste van die kortfilms
2018-08-23"Vir diegene wat die fees bywoon: berei julle voor vir besonderse films wat omtrent elke genre dek."
kykNET-Rapport Boekpryse 2018: Kortlyste vir resensiepryse bekend
2018-08-23"Die kortlyste is pas bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan die room van Afrikaanse resensies wat in 2017 verskyn het." Hier is die finaliste.
kykNET Silwerskermfees: ’n onderhoud met Antoinette Louw oor An act of defiance
2018-08-22"Maar ná die film by die fees gewys het, het Molly se kleindogter na my toe gekom. (Sy het nooit haar ouma ontmoet nie.) En sy het vir my gesê: 'Ek het nou my ouma ontmoet' en ons het mekaar omhels. Dit is beter as enige toekenning."
Kanarie maak Suid-Afrikaanse debuut by Silwerskermfees
2018-08-21"Hierdie is primêr ’n Suid-Afrikaanse 'coming-of-age'-verhaal met ’n geweldige klomp taboe onderwerpe wat aangespreek word. Dis ’n film oor oorlog, maar die oorlog wat mens met jouself voer. As jy jou lewe lank gekondisioneer word om dit wat jy is te haat, gaan jy uiteraard jou eie grootste vyand word."
Kennisgewing: World Choir Games: kykNET saai opening- en afsluitingseremonie uit
2018-07-04kykNET het die uitsaairegte vir die opening- en afsluitingseremonie van World Choir Games bekom en kykers kan op 4 Julie en 14 Julie inskakel op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) om hierdie merkwaardige produksies regstreeks te kyk.
Grapkas-kompetisie: ’n onderhoud met Wikus du Toit
2018-06-06"Dis nie net hierdie nasie wat nodig het om te lag nie, dis die hele wêreld! kykNET se Grapkas is ’n nuwe broeikasprojek waarin ons hoop om nuwe skryftalent vir TV-komedies te ontdek."
Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik
2018-05-02"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai."
Meerkat Maantuig: ’n Onderhoud met Hanneke Schutte
2018-04-12"Die lekkerste en moeilikste aspekte was snaaks genoeg dieselfde ding."
kykNET Fiëstas 2018: Indrukke
2018-02-22"Op hierdie aand het dit nie gevoel of iemand op ’n hardhandige en geforseerde wyse iets opkook wat op die oog af divers lyk nie – dit was Afrikaans soos hy werklik is, in al sy uiteenlopende vorms en geure, wat afgestof, blink gepoets en opgetof is, en vir sy praters en liefhebbers en feesgangers ’n show opgesit het wat niemand vinnig sal vergeet nie."
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Carel en Petru: Commendatio-video
2018-02-15Die egpaar Carel Trichardt en Petru Wessels is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir hul lewensbydrae tot die bedryf vereer.
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video
2018-02-15Die aktrise Trix Pienaar is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir haar lewensbydrae tot die bedryf vereer.
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Simon Bruinders: Commendatio-video
2018-02-15Die akteur en skrywer Simon Bruinders is vanjaar vereer met 'n kykNET Fiësta vir sy lewenslange bydrae tot die bedryf.
kykNET Fiëstas 2018: Wenners
2018-02-09Vanjaar se kykNET Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind en was oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Hier is vanjaar se wenners.
fliekNET 2017/2018: hoogtepunte
2017-12-04Vanaf 16 Desember 2017 tot 12 Januarie 2018 is fliekNET weer op DStv-kanaal 198 te sien. Hier is die hoogtepunte.
kykNET Fiësta-benoemings 2018
2017-12-04Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het en vanjaar het weer vir ’n ryk oes gesorg. Hier is die benoemdes vir 2018 se toekennings.
Raaiselkind: ’n filmresensie
2017-10-04"Raaiselkind is my lewe uitgespel op die silwerdoek. Ek was deel van ’n familie wat deur ’n erg gestremde broer vernietig is. Ek het ook kontak gehad met soortgelyke families. Ek kan derhalwe met gesag sê die draaiboek het die chaos perfek vasgevang ..."
Liewe Kersfeesvader: ’n resensie
2017-09-29"Liewe Kersfeesvader is ʼn vars, onvergeetlike komedie, met ongelooflike spelers in die rolverdeling en ʼn belowende regisseur (en skrywer) wat nog groot hoogtes gaan bereik."
Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie
2017-09-11"Vaselinetjie het al die onderdele wat ’n besonderse film opmaak. Elke skoot is fyn uitgewerk, geraam en verfilm. Die klankontwerp is so effektief dit smelt weg. Die karakters is volrond en kruip in jou hart in."
Silwerskermfees 2017: Die wonderwerk van ons onvertelde stories
2017-08-30"Ons leef in hierdie land in ’n tyd van ontnugtering op soveel vlakke. Die gesprek by die fees na die vertoning oor Krotoa het laasgenoemde weer eens duidelik gemaak. Maar ek dink tog dat ons by vanjaar se Silwerskermfees by meer as een geleentheid die 'eruption of the miraculous in life' op die silwerdoek kon meemaak."
Silwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms
2017-08-28"Vanjaar se oes bevestig net weer dat ons bedryf oor uitstaande talent beskik, veral wat betref akteurs, regisseurs, musiek, tegniese versorging en kinematografie."