2014-06-11Die Hermanus Historiese Organisasie bied in samewerking met die bekroonde dramaturg en regisseur Charles J. Fourie van Pringlebaai ‘n aand van toneel aan by die Hermanus Burgersentrum.
Suzette Myburgh2014-06-02In ’n land waar die gewese minister van polisie pas aangestel is as die minister van kuns en kultuur, is dit besonder gepas om na hierdie fliek te gaan kyk. Dit gaan oor ’n stukkie onbekende (maar myns insiens belangrike) geskiedenis uit die Tweede Wêreldoorlog en is gebaseer op werklike gebeure.
2014-05-30Hollywood is bekend vir sy meevoerende films wat die kyker “goed laat voel” en dit lyk of iets van hierdie glans op Leading Lady afgeskuur het.
Suzette Myburgh2014-05-21Wat ’n plesier om nogmaals trots Suid-Afrikaans uit ’n fliekteater te stap. Four corners was ons amptelike nominasie vir vanjaar se Oscar vir die beste buitelandse film – ’n aanbeveling wat vanself spreek.
2014-05-19The 21st Out In Africa Gay and Lesbian Film Festival opens on Wednesday 28 May at Cinema Nouveau (Rosebank Jozi and V&A CT) with a selection of four exceptional features and two documentaries bound to spark debate. The Festival runs until Sunday 1 June.
Suzette Myburgh2014-04-03"Worse than the ordinary miserable childhood is the miserable Irish childhood, and worse yet is the miserable Irish Catholic childhood."
Rohan Magerman2014-03-31Die akteur Ruben Engel skryf in Die Son oor bruin sterre steeds gemarginaliseer word in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf. Lees of Rohan Magerman saamstem.
Suzette Myburgh2014-03-04Daar wys tans by die Labia in Kaapstad ’n uitsonderlike dokumentêre film, The Animal Communicator, oor Anna Breytenbach. Sy fokus al jare lank op kommunikasie met diere met die doelwit om as brug te dien tussen mense en diere.
Suzette Myburgh2014-03-04Die Mary Poppins-boeke staan saam met talle ander op ’n wil-dit-nog-lees-lys in my agterkop. Hierdie besonderse film het my belangstelling só geprikkel dat die storie oor die vlieënde goewernante met die pratende sambreel heelwat plekke opgeskuif het op daardie lys.