Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
Wits Theatre celebrates 100 years of Bollywood!
2013-05-06 This year, Bollywood turns a century and to commemorate this occasion Wits Theatre in association with IndiaAfrica is hosting a week of Indian movies to celebrate 100 Years of Bollywood!Resensie: The Intouchables
2013-04-02 "Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."Kommentaar op die Oscar-toekennings 2013
2013-02-26Die beste nuus oor vanjaar se Oscars is natuurlik dat Searching for Sugar Man die prys gewen het as beste dokumentêr, aangesien twee Suid-Afrikaners gesorg het vir die herrysenis van die sanger Rodriguez.
Denzel Washington dra Flight
2013-02-12 "Dan kom die werklike drama: weens ’n opening wat nie behoorlik gesluit het nie, begin die vliegtuig by een vlerk opbreek. In ’n uiters spanningsvolle toneel kry Whip dit wonderbaarlik reg om ’n noodlanding te doen ..."The Sessions is iets baie besonders
2013-02-12 "Die fliek sentreer om sy verhouding met sy versorgers (eers Amanda, op wie hy verlief raak, en dan die Chinese Vera), die Katolieke priester, vader Brendan, by wie hy gereeld gaan bieg en raad vra, en Cheryl, die sekssurrogaat."Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick
2013-02-12 "By saying Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick I do not mean compared with other South African films, or lekker for a local flick. Oh, no, I mean FFL is a world-class film with a strong South African flavour."Klein Karoo kry meer reg as verkeerd
2013-02-04 "Dankie tog! Klein Karoo breek weg van die standaard rom-kom se boodskap dat jy alles moet prysgee vir liefde."Django – a very romantic flick
2013-02-04 "The only surprise element is the romance. Even though Django gets as down and dirty as the 'baddies' he is doing it for loooove. Ahhh."Butter vol skelm humor
2013-01-18 "Die tipiese Amerikaanse 'rednecks' word bygekom, maar strykdeur op ’n goedige manier, en die draaiboek wemel van binnepret-oomblikke, veral die slot."Lincoln een van die boeiendste uitbeeldings van ’n politikus
2013-01-18 "Die film open met gebeure in Januarie 1865, toe Lincoln pas vir die tweede keer as Amerikaanse president verkies is. Die burgeroorlog tussen die noordelike en suidelike state is in sy vierde jaar."The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer
2013-01-08 Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.Top 12 2012: Films van 2012
2012-12-13 "Daarby is Kirsten Dunst weergaloos in die hoofrol as die jong reklamekunstenaar wat op haar troudag nie inpas in die feestelikhede rondom haar nie."Top 12 2012: Films of 2012
2012-12-13 "Once it was compiled I realised that almost all of them transcended their genre ..."Skyfall – possibly the best Bond film ever
2012-12-11 "Skyfall is a hell of a ride. The action is non-stop, but clever, inventive and totally funny at times."Pretville –’n Lang lawwe musiekvideo
2012-12-10Ek verstaan die film is veronderstel om lig (en laf) te wees en dat dit nie ernstig opgeneem moet word nie. Tog kan ligte vermaak meer diepte, meer kompleksiteit en ’n baie meer komplekse storielyn hê.
