Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Cloud Atlas: Wat ’n fliek!

Suzette Myburgh 2012-11-20 "Ek sou dit eerder tussen die kunsflieks as onder hoofstroomvermaak plaas, want dit vereis ’n gesofistikeerde en geduldige oopkop-kyker."

My afternoons with Margueritte – lewensbevestigend

Suzette Myburgh 2012-10-23 "Germain (Gérard Depardieu) is ’n groot nutsman met ’n groot hart, maar hy is die spreekwoordelike ruwe diamant."

Moonrise Kingdom – ’n ligte aanslag

Suzette Myburgh 2012-10-23 "Tydens ’n skoolkonsert raak hy verlief op Suzi (Kara Hayward), net so wêreldvreemd soos hy, en hulle besluit om weg te loop sodat hulle bymekaar kan wees."

Farewell, my queen – ’n pragtige, meesleurende film

Suzette Myburgh 2012-10-23 "In die swierige Versailles-paleis probeer koningin Marié Antoinette (Diane Kruger) desperaat die skyn van normaliteit bewaar ..."

Bernie – constructively weird

Réney Warrington 2012-10-22 "Bernie was born to be a funeral director. In fact, he was seen as a bit of a legend."

Beasts of the Southern Wild – Charmingly traumatic

Réney Warrington 2012-10-22 "On one hand it is magical, almost mythical, and on the other hand it is terrifying."

Wolwedans in die skemer – Lekker creepy

Réney Warrington 2012-10-17 "Binnekort kom jy agter hulle het almal ’n ander agenda, verlede of selfs persoonlikheid!"

Die Wonderwerker

Tiens 2012-10-05 "Ek het vandag die film oor Eugéne Marais gesien en na my mening is dit 'n topgehalte-werk, met spelers uit die boonste rakke."

Film-resensie: My afternoons with Margueritte

Suzette Myburgh 2012-10-03 'n Lekkerkry Franse film.

Die Wonderwerker: Deur en deur die wag werd

Suzette Myburgh 2012-09-12 "Soos alle goeie kuns transendeer hierdie film van die spesifieke (’n huisgesin van vyf mense in ’n afgeslote ruimte) na die universele (dít wat voorkom in alle menseverhoudinge)."

DPK gesels oor Die Buurtwag

Henry Cloete, Beer Adriaanse 2012-09-07 "Alles het in plek geval. Ons wou hierdie high profile akteurs gebruik en ek was half bang om hulle te bel ... Maar ná 'n dag en 'n half het ons almal gehad!"

Wenners by die kykNET Silwerskerm-fees

2012-09-06 Films, skrywers en akteurs wat bo die res uitgestaan het, het ook toekennings ingepalm.

To Rome with love: Satire is heerlik lig en gemoedelik

Suzette Myburgh 2012-09-05 "Hy het lanklaas in een van sy eie flieks gespeel, en hy is blykbaar nog nie moeg vir sy 'neurotiese klein mannetjie'-ding nie ..."

Die poppe dans in Wolwedans – Naomi Meyer gesels met Leon van Nierop

Leon van Nierop, Naomi Meyer 2012-09-05 "Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"

In Imbewu we Trust: an interview

Sam de Romijn, Naomi Meyer 2012-08-29 On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.

Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke

Larita Engelbrecht 2012-08-23 "Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007-9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."

Janet van Eeden discusses A Shot at the Big Time

Henry Cloete, Janet van Eeden 2012-08-20 "This film is based on the life of my brother but it’s had to move into the realms of fiction, for obvious reasons. I don’t know the exact details of who he met in the army and how they reduced him to the point of stealing a rifle and going AWOL during his basic training."

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Chris Barnard 2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.

Marley: ’n Goeie dokumentêr wat verskeie perspektiewe open

Suzette Myburgh 2012-08-16 "Marley is gebore in 1945; hy het sy pa, 'n Brit, nooit geken nie. Die verwerping wat hy as kind van gemengde afkoms ervaar het, het 'n lewenslange invloed op hom gehad."

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

Katinka Heyns, Naomi Meyer 2012-08-15 Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.
Top