Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Take Shelter – My best film of 2012 and it’s only April

Réney Warrington 2012-04-11 Reney Warrington already knows Take Shelter is the best film of 2012.  Jaded film reviewer or not, this movie made her sit up and take notice.  "Take Shelter blew my hair back. I did not see anything coming, let alone the end."

Out in Africa director Nodi Murphy looks back on latest festival

Steyn du Toit 2012-04-11

The latest cycle of the Out in Africa films has just wrapped up. Festival director Nodi Murphy looks back on highlights from the festival.
 

A Dangerous Method: Goeie drama met sterk beelde en skerp rolverdeling

Reinhardt Fourie 2012-04-10 Soos baie van veteraanregisseur David Cronenberg se films ondersoek A Dangerous Method hoe die psigiese en fisiese ten nouste met mekaar verweef is.  Reinhardt Fourie meen dit is nie so goed soos van sy ander films nie, maar tog die moeite werd.

The Best Exotic Marigold Hotel sommer net vir geniet

Suzette Myburgh 2012-04-10 Suzette Kotzé-Myburgh het na The Best Exotic Marigold Hotel gaan kyk.  "Die Britte se ontmoeting met warmhartige, kleurryke, chaotiese Indië is merendeels ’n kultuurskok, maar bied ook juwele van menslike interaksie – en pragtige filmtonele."

Melancholia: Verbind self die kolletjies

Suzette Myburgh 2012-04-03 Suzette Kotzé-Myburgh voel effe masochisties en gaan kyk Melancholia, die jongste film deur Lars von Trier.  Die moeite werd?  Lees haar resensie en vind uit.

The Iron Lady treffend en roerend

Suzette Myburgh 2012-03-28 "Dié biofilm oor die beroemdste Britse premier sedert Winston Churchill kan sy plek trots inneem tussen soortgelyke films oor Howard Hughes, Frida Kahlo, Ray Charles en Edith Piaf."

The Artist in alle opsigte ’n pragtige fliek

Suzette Myburgh 2012-03-23 Suzette Kotzé-Myburg wonder waarom Uggie die hond nie 'n Oscar vir sy spel in The Artist gekry het nie. Hondelewe, darem!

Kyss Mig – utterly romantic and undoubtedly relevant

Réney Warrington 2012-03-13 Kiss Me (Kyss Mig) is a series of beautiful, tenderly crafted, well-acted scenes carefully strung together in a feature length film that warms the heart.

Semi-soet perfekte kykgenot vir ’n Vrydagaand

Suzette Myburgh 2012-03-13 Hierdie semi-soet is sommer heerlik! Net reg vir ’n ontspanne Vrydagaand.

Film-kompetisie: Skryf ’n resensie van ’n Oscar-gehalte film

2012-02-29 Aandag alle fliekvlooie! Vanjaar se Oscar-toekennings is so pas bekendgemaak en LitNet vang filmgees deur ons lesers uit te nooi om ’n resensie van ’n goeie film te skryf.

Material is van goeie stoffasie gemaak

Suzette Myburgh 2012-02-28 Hierdie film is in vele opsigte ’n klein juweel. Dit voldoen aan die wekroep dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf “ons eie stories met ons eie mense” moet vertel.

Meryl Streep skitter in The Iron Lady, maar dis al

Reinhardt Fourie 2012-02-21 The Iron Lady open met ’n bejaarde Thatcher (Meryl Streep) wat melk koop sonder dat enigiemand haar herken. Die kyker leer haar ken as ’n bejaarde, maar steeds waardige en netjies-geklede dame in haar Londense woning.

The skin I live in – ’n donker reis na seksuele identiteit

Suzette Myburgh 2012-02-21 Dis ’n donker reis deur die psige van ’n versteurde man, maar getrou aan Almodóvar se briljante filmkuns het dit ’n onwrikbare interne logika

Semi-Soet a hit at the box office

2012-02-20 The film tells the story of workaholic Jaci van Jaarsveld, who will go to any lengths to protect the advertising agency for which she works from being bought and dismantled by a ruthless businessman known as "The Jackal". A huge contract to market a prestigious wine farm internationally will help save the agency, but winning this contract is no simple matter.

Project NIM – How much have humans really evolved?

Réney Warrington 2012-02-13 We humans can be such idiots. We can be great, we can be generous and kind, but we are mostly cruel, self-involved schmucks

Follow The Way to the Labia on Orange in aid of StreetSmart SA

2012-02-13 The intimate drama, The Way, starring Martin Sheen, set on the famous Camino de Santiago in Spain, will be showing at the Labia on Orange at 13h45 on Saturday 18 February and at 16h00 on Sunday 19 February 2012 in aid of StreetSmart SA.

Bekroonde Tafelberg jeugroman Lien se lankstaanskoene word verfilm

2012-02-08 Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers) kondig met trots aan dat ’n ooreenkoms met kykNET beklink is vir die vervaardiging van ’n film gegrond op die jeugroman Lien se lankstaanskoene.

Combat hoog aan te beveel

Suzette Myburgh 2012-02-07 In die slegte ou 1980’s, toe Afrikaners die muishonde van die wêreld was weens apartheid, was daar troos in die wete: ons is nie almal so nie, want ons het vir Nataniël.

The Tillman Story – An embarrassing tale of the US government

Réney Warrington 2012-02-06 An intriguing look at an unconventional family who thought for themselves and did not blindly follow “God and country”.

Talent Campus Durban Calls for Filmmakers and Film Critics

2012-01-30 The 5th Talent Campus Durban  will ignite the creativity of 40 selected filmmakers from Africa in a series of masterclasses, workshops and industry networking opportunities during the Durban International Film Festival.
Top