Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Wasted on the Young ook ’n verspeelde kans

Jacques Liebenberg 2011-10-04  

Gasland exposes the realities of fracking

Réney Warrington 2011-09-29 When are we going to learn that if we stick crap into the earth, she’s gonna spit it out right back at us?

Forerunners: ’n Pragtige stuk werk

Suzette Myburgh 2011-09-21
Die jong regisseur Simon Wood sorg met sy subtiele en evokatiewe aanslag vir ’n pragtige stuk werk. Forerunners het reeds aandag getrek by Cannes, en is gekies om later vanjaar by nog twee internasionale filmfeeste vertoon te word.

Wasted on the Young bring niks nuuts na die tafel nie

André Crous 2011-09-15 Wasted on the Young is ’n Australiese film met onbekende gesigte wat die onderwerp van klas en mag op hoërskool aanraak.

Rotten Tomato: Lovely, Still - Mostly enchanting, completely tragic

Réney Warrington 2011-09-08 Lovely, Still is a gentle film utterly worth watching, but when sitting down to view it, one should preferably know nothing about the film.

Crazy, Stupid, Love. veel beter as die som van sy dele

André Crous 2011-09-01 Ek moes eintlik 3½ sterre gee, want Crazy, Stupid, Love. het sy swak punte, maar die film as ’n geheel is so verleidelik en die effek op die kyker so verrassend dat die herinnering aan die film (die produk) veel beter is as die som van sy dele.

The Tree of Life is verf wat stádig droog word

Jacques Liebenberg 2011-08-26 Een van twee benaderings word vir The Tree of Life vereis.

Super 8 laat die nostalgie onverdund bruis

Jacques Liebenberg 2011-08-25 JJ Abrams se Super 8 is so ’n onbeskaamde en eenvoudige oefening in die nostalgie, mens vergewe hom al die gate in sy storie.

Bridesmaids bied vuil stof tot nadenke

Jacques Liebenberg 2011-08-24 In een toneel in As Good As It Gets sê Greg Kinnear se karakter aan Jack Nicholson se Melvin: “Jou grootste bate is jou bereidwilligheid om jouself te verneder.”

The Bang Bang Club: 'n Hegte, oortuigende eenheid

Suzette Myburgh 2011-08-24 Dit het al ’n cliché geword: dat Suid-Afrika vol stories is wat smeek om verfilm te word – “ons mense” moet net begin om “ons stories” te vertel. Dít doen regisseur Steven Silver met onderskeiding.

Biutiful - nie 'n opbeurende kykervaring nie; tog 'n moet

Suzette Myburgh 2011-08-24 Biutiful Regisseur: Alejandro González Iñárritu Kamerawerk: Rodrigo Prieto Rolverdeling: Javier Bardem, Maricel Álvarez, Hanaa Bouchaib Looptyd: 140 minute Om hierdie fliek met middelklasidees ...

Tree of life bykans onvolgbaar

André Crous 2011-08-19 Regisseur: Terrence Malick Kamerawerk: Emmanuel Lubezki Rolverdeling: Brad Pitt, Hunter McCracken, Jessica Chastain, Sean Penn Looptyd: 135 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 12 Augustus 2011 Sommige mense noem dit die 2001: A Space ...

Rise of the Planet of the Apes – selfs beter as die oorspronklike

André Crous 2011-08-16 Rise of the Planet of the Apes Regisseur: Rupert Wyatt Kamerawerk: Andrew Lesnie Rolverdeling: Andy Serkis, James Franco, Tom Felton, Freida Pinto, John Lithgow, Brian Cox Looptyd: 105 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 12 Augustus 2011 ...

Skoonheid: Beautiful and brave

Réney Warrington 2011-08-10  I needed to hug someone after watching Skoonheid. 

Skoonheid: Beautiful and brave

Réney Warrington 2011-08-10  I needed to hug someone after watching Skoonheid. 

Super 8 - A highly enjoyable blockbuster

Réney Warrington 2011-08-10 Super 8 uses a technique made famous by the mother of all alien films, Alien, and that is never to do a full frontal of the alien, not to zoom in on every fang and all the dripping gore.

Top