Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
The 33rd Durban International Film Festival
2012-01-30 The 33rd Durban International Film Festival takes place from 21 to 29 July.Spectacular costumes set to dazzle audiences when Nataniël’s stage show hits the big screen
2012-01-24 Acclaimed South African singer, songwriter and entertainer Nataniël appears on the big screen for the first time ever in Combat.Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra
2012-01-23 Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed
2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.Buck – A subtle life lesson
2012-01-17 Buck (short for Buckshot) Brannaman is the real horse whisperer. The oke Robert Redford phoned.Flikker: Midnight in Paris sorg vir grinnik op grinnik
2012-01-17 As al die somber voorspellings vir 2012 jou so vroeg in die jaar begin onderkry, bied hierdie fliek die heerlikste ontvlugting.The Ides of March se titel coolste ding van dié drama
2012-01-12 Dis ’n besonder tydige uitreiking van George Clooney se dromerige huldeblyk aan diegene in die Amerikaanse politiek wat nie onder die druk swig om hul beginsels te verloën nie.Drive ’n sprokie met ’n hart van bloed
2011-12-23 Drive is ’n sprokie. Maar ’n sprokie soos A Fistful of Dollars en Wild at Heart sprokies is.Top 11 2011: Films
2011-12-14 2011 was nie ’n jaar om te onthou nie. Hoewel ons begin het met uitstekende films wat Oscars ingepalm het, was daar ’n groot leemte in die middel, tot relatief onlangs, toe ’n paar wonderlike Europese films uiteindelik uitgereik is.The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk
2011-12-14Spielberg is anders as die res van die regisseurs.
