Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
Outside the Law: Een van die beste films van die jaar
2011-12-01 Die oploop tot die onafhanklikheid van Algerië, te midde van erge onderdrukking deur die koloniale magte van die Franse regering, word op dikwels skokkende wyse uitgebeeld in hierdie majestueuse film wat draai om die betrokkenheid van drie broers in die ...Fotoblad: Die geheim van Slangfontein word bekendgestel
2011-11-30 Die geheim van Slangfontein is ’n musiek-fliek met Rian Malan en die Radio Kalahari Orkes.Beginners bring hoop vir elkeen
2011-11-29 Twee dinge waarmee ons saamleef:1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en
2. Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie.
The Adventures of Tintin – Kuifie, maar nie juis nie
2011-11-23 The Adventures of Tintin is ’n samesmelting van drie strokiesboeke uit die gelyknamige reeks: Die krap met die goue knypers, Die geheim van De Eenhoorn en Die skat van Rackham die Rooie.Van prikkelende tot omstrede temas by die Daring Doccies Dokumentêr-filmfees
2011-11-23 Die Daring Doccies Documentary Filmfees vier vanjaar sy tweede bestaansjaar. Steyn du Toit het met Paul Blom, die organiseerder, gaan gesels oor wat feesgangers als te wagte kan wees op die program.Beginners sonder enige stroop
2011-11-17 Beginners stel ons in staat om, op die maat van geheue, tussen hede en verlede te gly op ’n manier wat nostalgies is sonder om soetsappig te wees, en bied ons ’n indruk van die ingewikkeldheid van die menslike bestaan sonder om self ingewikkeld te wees.50/50 kans dat kankerkomedie slaag
2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...Robert Mugabe: What happened? – Insigryk en ewewigtig
2011-11-12"Hierdie dokumentêr oor Robert Mugabe, vertoon by die Tri Continental Film Festival, gee ’n deeglike oorsig oor die lewe van die man wat eens van die mees bekende en gerespekteerde leiers in Afrika was."
