Suzette Myburgh2013-08-29Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.
2013-08-29Die prys wat uit R50 000 kontant en 'n 9 kt goue medalje bestaan, word toegeken aan die beste draaiboek wat in die voorafgaande twee jaar gebeeldsend is (in die geval van die TV-draaiboek) of vertoon is (in die geval van 'n Afrikaanse rolprent-draaiboek).
Mauritz Grundling, Retha Louw, Naomi Meyer2013-08-27Lenteblom is meer as ’n film; dis gebaseer op ‘n reuse maatskaplike-impak-projek in landbou. Op 29 Augustus 2013 om 11h30 wys die vollengte-film by die kykNET Silwerskerm-fees.
Polonius2013-07-24"Dis ’n verrassende verskynsel dat die meeste resensente hierdie film lof toeswaai, en gehore – byna sonder uitsondering – die film geniet. Hier skuil egter ’n wesenlike gevaar."
Suzette Myburgh2013-07-23Om ’n kunsdokumentêr te kyk, is so ’n bietjie soos rugby op Nuweland vs TV-rugby in jou sitkamer: die atmosfeer is nie dieselfde nie, maar jy sien soveel beter.
Réney Warrington2013-07-23What starts out as a freaking funny spoof of backward plaasmense, flaming queens and lefty hippies soon turns into a heartfelt exploration of the insecurities and the heartaches felt by all. And it does not become soppy!
2013-07-18Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.
Suzette Myburgh2013-07-17"Die fliek begin met ’n aksietoneel: De Wet (Louw Venter), ’n speurder van die Valke, trek uiteindelik ’n reeksmoordenaar (Stian Bam) vas, maar hy verloor kop en slaan die man tot in die hospitaal."
Suzette Myburgh2013-07-02"Marion is sterwend aan kanker, maar sy leef steeds vir alles wat elke dag bied, veral vir die sanggroep oues onder leiding van die jong onderwyseres Elizabeth."
Suzette Myburgh2013-06-26In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat.
Naomi Meyer, Chrizane Geldenhuys2013-06-19Die Laaste Tango se première het op 18 Junie 2013 in Kaapstad plaasgevind. Chrizane van Zyl het foto’s by die geleentheid geneem.
Antoinette Louw, Naomi Meyer2013-06-18Die Laaste Tango se premières vind op 18 en 20 Junie in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.
2013-06-14Die Festival voor het Afrikaans is van 13 tot 16 Junie 2013 in volle swang. Hier is foto's van gisteraand se optredes in De Melkweg (Amsterdam) en uittreksels uit die feesprogram. Die feestelikheid duur die res van die naweek in Den Haag voort.
Coenraad Bezuidenhout2013-06-10Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."
Suzette Myburgh2013-05-08"En dis wanneer die hipnosesessies begin dat die kyker moet kophou, want Elizabeth krap veel verder in Simon se geheue as net die rooftog."