Adean van Dyk2014-09-03"Twintig jaar ná demokrasie verstaan ons nog alte goed dat dinge wat nog ontwikkel, nie net leiding deur mentorskap nodig het nie, maar ook beskerming."
Suzette Myburgh2014-09-03"Die nuweling of inkommer wat homself ten spyte van vooroordeel moet bewys, is ’n stokou storieresep, so ook die tromp-op botsing tussen twee kulture."
Jaco Jacobs, Naomi Meyer2014-08-26"Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."
Coenraad Walters2014-08-15Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
Louis Awerbuck, Naomi Meyer2014-08-14Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.
Francois Human2014-08-06"Skakel ongeluk en toeval uit. Gee die sentrale karakter meer om te doen. Verskuif die gebeure na ’n ander omgewing. Voeg ’n hindernis by." Francois Human gee nog wenke. En 'n oorsig oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf.
Corine du Toit, Sandra Vaughn2014-07-22Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.
Janet van Eeden, Naomi Meyer2014-07-02Janet van Eeden's movie A Shot at the Big Time was screened at the Cannes Short Film Festival in May. She tells Naomi Meyer about the film festival and the experience of a lifetime.