Film
Everything about the latest films
Filmresensie: Room
2016-03-24"Brie Larson verdien haar Oscar vir beste aktrise deur en deur, maar net so goed kon Jacob Trembley dit gekry het vir beste akteur."
Filmresensie: Spotlight
2016-03-23"Gaan kyk hierdie fliek – dit het nie verniet vanjaar die Oscar vir beste film ontvang nie."
Filmresensie: Happiness is a four-letter word
2016-03-09"Die film is in alle opsigte so glad en afgerond soos enige oorsese produk in die ligte genre (amper sê ek eye candy-genre)."
US Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees
2016-03-09Wat is die doel van die LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees? "Om ‘n platform te gee aan die stem van die jeug vir ‘n wêreld van eenheid, gemeensaamheid en vrede."
Film review: The Assignment
2016-03-01"The prospect of watching a home-grown, Joburg-based thriller about a (yes, female) journalist scooping a major story was an exciting one. We undoubtedly have the stories to tell and the talent to tell it. Our movie industry is, furthermore, producing quite remarkable thrillers, comedies, dramas, etc. Sadly, The Assignment is not remarkable at all."
Filmresensie: The Revenant
2016-02-24"As liefhebber van geskiedenis was dit vir my fassinerend om ’n indruk te kry van die Frontier-tydperk: die pelsjagters en “trappers”, hul interaksie met die Indiaanstamme, die forte en handelsposte."
US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-02-24Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was."
Die filmweergawe van Die Ontwaking stel teleur
2016-02-23"Die Ontwaking het ʼn ongelooflik goeie rolverdeling (Gys de Villiers, Gerard Rudolf, Paul Eillers, Morne Visser, ens). Die bronmateriaal is ook ʼn bekroonde boek (Abel se ontwaking deur Chris Karsten)."
Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig
2016-02-22"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak is dit weer tyd om ’n storie te vertel."
Filmresensie: ’n Pawpaw vir my darling
2016-02-01"’n Mens vra jou af hoe word ’n film gemaak van ’n storie wat vanuit ’n hond se gedagtes gerapporteer word, en regisseur Koos Roets verstom jou met hoe maklik hy dit laat lyk."
Filmresensie: Joy
2016-01-21"Hoog aanbeveel vir almal wat hou van ’n eg menslike storie, en verpligtend vir elke jongeling met entrepreneuriese drome."
Flieks 2015: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
2015-12-15"Ná ’n paar ligpunte vroeg in die jaar was hierdie fliekjaar so droog soos ons wye en droewe land in die greep van El Nino."
Die Tallinn Black Nights Filmfees en Suid-Afrikaanse rolprentfeeste
2015-12-15Martin Botha was in November vanjaar deel van die FIPRESCI-jurie by die Black Nights Filmfees in Tallinn, Estland. Hy vergelyk dié fees met Suid-Afrikaanse rolprentfeeste
Filmresensie: Wolf Totem
2015-11-25"Nie een van China se groot regisseurs het kans gesien vir ’n film met wolwe nie, maar die 72-jarige Jean-Jacques Annaud, veteraan van films met bere (The Bear) en tiere (Two Brothers), hét."
Filmresensie: Abraham, 'n film deur Jans Rautenbach
2015-11-05"Op universele vlak resoneer Abraham se storie met elke kunstenaar wat nie verstaan word nie en wat uitgeskuif word; elkeen wat voortdurend gedryf word deur die drang om te skep; elkeen wat worstel met die onmag om deur hulle kuns uiting te gee aan hulle diepste wese."
Filmresensie: Necktie Youth hardebaard Suid-Afrikaans
2015-10-19"Hierdie debuut laat jou regop sit en kennis neem van die 23-jarige Sibs Shongwe-La Mer. Kom ons noem dit Suid-Afrika se The Bling Ring."
Dis ek, Anna: ’n moet-sien film
2015-10-13"Nie net hanteer dit kindermolestering met ʼn kaal vuis nie, maar dit plaas ʼn paar ander onderwerpe onder die vergrootglas. Patriargie word kwaai bygedam. So ook die apatiese/selfsugtige ma(’s) wat anderpad kyk, en die kerk wat al weer God speel."
Boer-tyne: 'n Familiefotoalbum uit Argentinië
2015-10-06Cecil Dickason gesels oor Boere op die aardsdrempel, oor sy Argentynse wortels en deel foto's uit 'n album van 1971.
Onderhoude oor Abraham: Eerste rolprent van Jans Rautenbach in 30 jaar
2015-09-30"Jans as regisseur is ‘n eens-in-‘n-leeftyd-ervaring."
