Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Persvrystelling: Bekroonde rolprent Krotoa se amptelike lokprent pas vrygestel

LitNet Film 2017-05-31

"Krotoa (Eva) is die heldin van hierdie fliek. Dit is nie net belangrik om haar storie te vertel as gevolg van alles wat sy bereik het nie, maar ook om te beklemtoon dat sy vasgevang was tussen twee leefwyses en dat sy telkemale gedwing is om te kies tussen hierdie twee kulture."

The salesman: filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-05-24

"Dis nie elke regisseur wat dit regkry om twee keer die Oscar vir beste buitelandse rolprent te wen nie. Die Irannees Asghar Farhadi het, met A separation in 2011 en vanjaar met The salesman."

Guardians of the galaxy Vol 2: a film review

Réney Warrington Film 2017-05-15

"I admit my heart once again fluttered when I sat down and ogled the fans, lights and race car-type seats. Would going to the movies become an experience again? Would I anxiously anticipate the release of intriguing titles?"

Local film clinches 8th award at New York film festival

LitNet Film 2017-05-15

"Local film Krotoa will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics."

Filmresensie: Lion

Suzette Myburgh Film 2017-05-05

"Die Indië-deel van Lion is werklik uitstaande – soos met Queen of Katwe wys dit ’n wêreld van ekstreme armoede, maar met ’n ryk geskakeerde gemeenskapslewe."

Filmresensie: Exhibition on screen: The Curious World of Hieronymus Bosch

Suzette Myburgh Film 2017-05-04

"Sy werk getuig van ’n besonder fyn insig in die donker onbewuste van die menslike psige omtrent vierhonderd jaar voor Sigmund Freud dit sou navors en omskryf. En juis dít tref ’n mens telkens van Bosch se skilderye: hoe 'modern' dit lyk."

Johnny is nie dood nie, Albert Maritz se indrukke

Albert Maritz Film 2017-05-04

"Dis eg, soos die baard agter baardolie. Dié is jou kans. Die land beweeg. Jy kom regop. Jy sien die ander kant. Spring in die Olwagen, op die glybaan na die reënboogkant."

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Réney Warrington Film 2017-04-25

"Visueel is die film suksesvol. Karakterdiepte en ’n geloofwaardige storielyn het egter in die slag gebly."

Die rebellie van Lafras Verwey – ’n onderhoud met Simon Barnard

Anna-Marie Jansen van Vuuren, Simon Barnard Film 2017-04-12

"Daarom wil ek toekomstige kykers van Die rebellie uitdaag om dieper te kyk. Na jouself. ĺn jouself. En na ander. Want die storie van eensaamheid, al is jy tussen mense, is nie net Simon of Lafras se storie nie. Dis ons elkeen se storie."

Hidden Figures: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-04-04

"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."

Jagveld: ’n mening

Réney Warrington Film 2017-04-04

Reney Warrington deel haar indrukke van Jagveld.

Kalushi: The story of Solomon Mahlangu – ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-03-30

"Kalushi belig ’n belangrike hoofstuk in ons land se hartseer, komplekse geskiedenis en as sulks is dit ’n noodsaaklike fliek om te gaan kyk – des te meer omdat regisseur Mandla Dube hom weerhou het van ’n eendimensionele blik daarop."

Keeping up with the Kandasamys, a film review

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2017-03-13

"It is touted as a love story and as a rivalry between the two moms, but, in the end, it deals with family and class with surprising depth (for a rom com)."

Hoener met die rooi skoene, ’n mening

Réney Warrington Film 2017-03-10

"As resensent word mens onderwerp aan ’n spektrum van films. Van goed tot sleg."

Filmresensie: Tess

Suzette Myburgh Film 2017-03-10

"Laat ek volstaan deur te sê dis een van die beste flieks wat ek al ooit gesien het. As enigiemand nog bewyse soek dat ons plaaslike filmbedryf werk van wêreldgehalte kan lewer – hier is dit."

Kampterrein, ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2017-03-07

"Opsommend, Kampterrein is louwarm vermaak."

Filmresensie: Moonlight

Suzette Myburgh Film 2017-03-02

"Ek het niks teen La-la Land nie, dis ’n pragtige fliek en als, maar in vergelyking met Moonlight is dit spookasem."

Filmresensie: La-la Land

Suzette Myburgh Film 2017-02-07

"So tussen die pret en vrolikheid deur raak hierdie fliek geleidelik donkerder en ernstiger, sodat die bittersoet einde my behoorlik onkant betrap het."

Koos Roets, ’n onderhoud

Koos Roets, Christiaan J de Swardt Film 2017-02-03

Christiaan J de Swardt gesels met die bekroonde rolprentmaker Koos Roets oor kreatiwiteit, erkenning en kritiek.

Filmresensie: Manchester by the sea

Suzette Myburgh Film 2017-02-01

"Dis kleurloos en uitsigloos – ’n briljante studie in onderbeklemtoning van begin tot einde."

Top