Film
Everything about the latest films
kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke
2019-08-26"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."
Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners
2019-08-26“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.
kykNET Silwerskermfees 2019: Ikoniese verhaal van Racheltjie de Beer tot rolprent verwerk
2019-08-23“Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het.” Dít is wat die rolprent Die Verhaal van Racheltjie de Beer uniek maak, meen regisseur Matthys Boshoff. Hy vertel vir Marli van Eeden meer oor die rolprent.
Blinded by the light captures the power of music, but not the power of film
2019-08-13"It is a dazzling concept, using Bruce Springsteen’s working-class Americana lyrics and music as a backdrop to life in Britain in 1987 for a working-class Pakistani family."
Filmresensie: Richard says goodbye (The Professor)
2019-08-07"Anders as wat ’n mens sou dink, is hierdie fliek oor die dood nie ’n hartverskeurende tranetrekker nie. Die eintlike plesier lê in die skerp – en dikwels polities-inkorrekte – dialoog."
Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling
2019-08-02Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.
The best of enemies: black and white race relations portrayed in shades of grey
2019-08-02"The best of enemies is not a brilliant film, it is not a ground-breaking film, but it does not deserve to be tanked, either."
Film-oorvertellings en -reboots: flops of fabulous?
2019-07-31"Dis skrikwekkend om te dink hoeveel tyd, geld, moeite en kreatiwiteit beter aangewend kon wees as Hollywood se skrywers en kunstenaars op oorspronklike projekte gekonsentreer het."
Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie
2019-07-23"’n Kragtige, op die man af dokumentêr, wat die uiters komplekse aard van die renosterstropery-krisis beklemtoon en poog om die geheime van die donker wêreld van renosterstropery bloot te lê. Dit is duidelik waarom dié film al 10 internasionle toekennings ingepalm het."
Dying for Gold: ’n filmresensie
2019-07-23"Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."
The Lion King – louwarm
2019-07-22"Die 2019-weergawe het nie die passie van die 1994-weergawe nie. Ek het heeltyd gewag vir die energie om toe te neem, vir die weerbarstigheid van byvoorbeeld die aasvoëls of die hiënas om deur die skerm te breek. Die oomblik het nie aangebreek nie."
Yesterday: ’n filmresensie
2019-07-18"Die Britte het van die beste musiek van die twintigste eeu opgelewer, daarvan getuig die films Bohemian Rhapsody (Queen) en Rocketman (Elton John). En dan was daar natuurlik die Beatles – in hierdie era van musiekfilms sou dit ondenkbaar wees om hulle uit te laat. Yesterday sorg vir ’n besonder oorspronklike huldeblyk aan dié supergroep."
Filmresensie: Kings of Mulberry Street
2019-07-09"Kings of Mulberry Street is kleurryk en oordadig soos net ’n film kan wees wat sy inspirasie uit Bollywood neem."
Booksmart: a film review
2019-07-02"Booksmart, a film about high school – the current colosseum where the innocent and not so innocent are fed to lions – is simply not cruel enough to feel authentic, not funny enough to make you cringe at what you are laughing at, and not insane enough to elevate it to mockumentary/spoof status."
Rocketman: ’n resensie
2019-06-11"Die interessanter aspek van Rocketman is egter die draaiboek, waarvolgens verskillende gebeure in John se lewe telkens musikaal uitgebeeld word."
Long shot: ’n resensie
2019-06-05"Hierdie fliek is so woke as kan kom. Dit tiek elke blokkie van wat nóú belangrik is: die omgewingskrisis, vroue in magsposisies, die korrupsie van geldmagnate, rassisme en selfs ’n bietjie godsdiensvooroordeel."
Encounters documentary film festival celebrates 21 years
2019-06-04"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."
Press release: shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019
2019-05-30shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019.
Gloria Bell: ’n resensie
2019-05-23"Gloria het haar werk en haar beste vriendin, maar sy is uiteraard soms eensaam. Sy is lief vir dans en gaan gereeld na ’n klub vir ouer mense, waar sy een aand ’n aantreklike vreemdeling ontmoet."
SA Indie Film Fest back for its second year
2019-05-22"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."
